The dissertation focuses on regenerating and adapting a part of the Prinshof Medical District. The site is identified as an abandoned, left-over space which is located adjacent to the Apies River in Pretoria's urban context. The site's forgotten natural and historical layers, formerly part of the historical Hove's Drift, and the chronological narrative of the Apies River, are investigated in this study. A regenerative water design method is used to catalyse these lost layers in the aim of cultivating a functional and poetic water-conscious design intervention.
The programme proposes the creation of a hydrotherapy centre for use by the surrounding institutions in the Prinshof Medical District as part of the continuing narrative for the site and that of the Apies River respectively. Regenerative Biohistoric Waterscapes is able to synthesise the river's natural, historical, and Modern infrastructure narratives and contribute an alternative meaning towards the eco-systemic understanding of the river's potential for Pretoria's future generations.
Hierdie verhandeling konsentreer op die hernuwing en aanpassing van 'n gedeelte van die Prinshof Mediese Distrik. Hierdie terrain is ge?dentifiseer as verlate, 'n oorblewende spasie wat gele? is langs die Apies Rivier in Pretoria se stedelike konteks. Hierdie terrain se vergete natuurlike en historiese agtergrond, voorheen gedeelte van die geskiedkundige Hove's Drif, en die kronologiese relaas van die Apies Rivier, word in die verhandeling ondersoek. n' Hernieude water ontwerpte metode gebruik om hierdie verlore agtergrond gedeeltes in te sluit met die doelwit om 'n funksionele en kunstige water bewuste ontwerp te winkel.
Hierdie program stel die skepping voor van 'n hydroterapeutiese sentrum vir die gebruik deur die omliggende inrigtings in die Prinshof Mediese Distrik as deel van die deurlopende relaas vir die terrain en die Apies Rivier onderskeidelik. Die Hiernieude Biohistoriese Waterterrein sal die rivier se natuurlike, historiese en moderne infrastruktuur saamvoeg en sal tot 'n alternatiewe betekenis bydra met betrokking tot n' eko-sistemiese begrip van die rivier se potentsiaal vir Pretoria se toekomstige nageslagte.