This dissertation follows two complementary areas
of investigation.
First, the study explores place making in the industrial
area of Pretoria West. Second, investigating Pilditch
Stadium and the adjacent Tshwane showgrounds, the
project critiques and questions the mono-functional
nature of the existing sports and event facilities.
Pilditch stadium, located in Pretoria West, currently
functions, on occasion, as a "transient space for sport
fans and sportsmen/-women" (Gunter 2011:76). When
the stadium is not used, it becomes a non-place and
returns to an introverted and isolated state. Similarly
the Tshwane Showgrounds, located next to Pilditch
Stadium, only function as temporary event space. In
an attempt to expose the usually introverted aspects
of sporting events within Pilditch Stadium into the
public terrain, the intention is to create places for
everyday rituals that can be used by locals, as well as
place for larger sporting events that will bring visitors
from further afield.
This proposal will attempt to introduce a new state;
a permanent civic space accompanied by production
spaces. The aim is to diversify and enhance the
functions on site, in order to celebrate the 'everyday'
and to re-imagine the site as a public place.
Although this dissertation proposes an urban design
framework for the Pretoria West precinct, the focus
of this dissertation will be on the North-western edge
of Pilditch stadium itself. The proposed building
intervention will explore place making and event
space within the stadium precinct.
Hierdie verhandeling volg twee kompliment?re areas van ondersoek.
Eerstens, ondersoek die studie die plekskepping in die industri?le
gebied van Pretoria. Tweedens word Pilditch Stadion en die
aangrensende Tshwane Skougronde ondersoek.
Die projek behels 'n kritiese bespreking en bevraagtekening van die
enkelfunksionele aard van die huidige sport-en funksiefasiliteite.
Pilditch Stadion, gele? in Pretoria-Wes, funksioneer tans op 'n
per geleentheid basis as 'n "transient space for sport fans and
sportmen/ women" (Gunter 2011:76). Wanneer die stadium nie
ingebruik is nie, word dit 'n nie-ruimte en keer terug na 'n staat van
introversie en isolasie. Die Tshwane Skougronde, langs Pilditch
Stadion, funksioneer soortgelyk ook slegs as 'n tydelike funksieruimte.
Daar word gepoog om die tans introverte aspekte van die
sportfunksies binne die Pilditch Stadion aan die publieke terrein
bloot te stel. Met die inagneming van hierdie poging, is die bedoeling
om ruimtes te skep vir die alledaagse rituele van plaaslike inwoners
asook 'n plek vir groter sportbyeenkomste wat besoekers van verder
weg sal lok.
Hierdie dissertasie poog om 'n nuwe werklikheid te skep; deur
die voorstelling van 'n nuwe toestand van permanente burgerlike
ruimtes wat vergesel word deur produksieruimtes. Die doelwit is
om die funksies van die perseel te diversifiseer en te verbeter om
sodoende die "elke dag" te vier en om die perseel te her-verbeel as
'n publieke terrein
Alhoewel die dissertasie 'n stedelike ontwerp raamwerk vir die
Pretoria-Wes buurt voorstel, is die fokus van die dissertasie die
Noord-Westelike rand van die Pilditch Stadion self. Die voorgestelde
gebou-ingryping sal die voorstel om spasie asook 'n funksieruimte
binne die Stadion buurt te skep, verken.