Abstract:
In hierdie bespreking word in hoofstuk 1 net 'n korte oorsig gegee van sy vroeëre lewe en herkoms. Die doel is om hoofsaaklik stil te staan by hom as mens en kunsskilder vandat hy in Suid-Afrika kom woon het, en meer in besonder by die aard en voorkoms van sy kuns vanaf 1950.