Kommentaar op die Marikana slagting en die rol van “Arbeidsreg”

Show simple item record

dc.contributor.author Van Eck, B.P.S. (Stefan)
dc.contributor.author Kreuser, Mareesa-Antoinette
dc.date.accessioned 2017-03-09T07:30:04Z
dc.date.available 2017-03-09T07:30:04Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Die geweldadige stakings in die platinumbedryf gedurende die lente van 2012 herinner aan die stakings in die goudmynbedryf 90 jaar gelede. Voor die Eerste Wêreld Oorlog het ontwrigtende stakings deur wit mynwerkers in 1907 tot die aanvaarding van die Transvaal Industrial Disputes Act 20 van 1909 aanleiding gegee. Na die oorlog wou mynbestuur semi-geskoolde wit werkers met laer besoldigde swart werkers vervang. Dit het tot die 1922-mynwerkersrevolusie aan die Rand aanleiding gegee. In opdrag van Jan Smuts het die burgermag die onrus onderdruk en het 153 mense tydens gevegte gesterf en 687 is beseer. Kort na die onluste is die Nijverheid Verzoenings Wet 11 van 1924 gepromulgeer (J Myburgh “100 Years of Strike Law” (2004) ILJ 962). en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies en_ZA
dc.description.uri http://www.journals.co.za/content/journal/litnet? en_ZA
dc.identifier.citation Van Eck, S & Kreuser, M 2012, 'Kommentaar op die Marikana slagting en die rol van “Arbeidsreg”', LitNet Akademies, vol. 9, pp. 1-5. en_ZA
dc.identifier.issn 1995-5928
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59337
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher LitNet en_ZA
dc.rights LitNet en_ZA
dc.subject Arbeidsreg en_ZA
dc.subject Goudmynbedryf en_ZA
dc.subject Platinumbedryf en_ZA
dc.subject Transvaal Industrial Disputes Act 20 van 1909 en_ZA
dc.title Kommentaar op die Marikana slagting en die rol van “Arbeidsreg” en_ZA
dc.type Postprint Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record