William Kentridge : "Drawings for Projection" - 'n chronologiese oorsig

Show simple item record

dc.contributor.advisor du Plessis, L.P.
dc.contributor.postgraduate Opperman, Johannes Arnoldus
dc.date.accessioned 2017-03-07T11:45:47Z
dc.date.available 2017-03-07T11:45:47Z
dc.date.created 1999
dc.date.issued 1999
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1999. en_ZA
dc.description.abstract Die illusie van beweging, oftewel animasie, het die mens oor eeue heen gefassineer. In hoofstuk 1 het ek die chronologie van film-en animasietegnieke, asook die werking en soorte animasie aan die hand van voorbeelde bespreek. Kentridge het die bestaande animasieproses geneem en tot sy eie verwerk om by sy individuele behoeftes aan te pas. Hy het sy losstaande houtskool-en-pasteltekeninge kameramatig, opeenvolgend aanmekaargelas. Dele is uitgevee en bygewerk en weer verfilm om sodoende 'n illusie van beweging daar te stel. Hierby het Kentridge byklanke en musiek gevoeg om die visuele te ondersteun. Hierdie tekeninge, wat hy tot film verwerk het, noem Kentridge "Drawings for Projection". In die daaropvolgende ses hoofstukke (hoofstukke 3 tot 8) is die eerste ses films uit hierdie reeks chronologies, elk in 'n aparte hoofstuk, aan die hand van voorbeelde en onderliggende temas, bespreek. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Opperman, JA 1999, William Kentridge : "Drawings for Projection" - 'n chronologiese oorsig, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59312> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59312
dc.language.iso Afrikaans af_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title William Kentridge : "Drawings for Projection" - 'n chronologiese oorsig af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record