dc.contributor.author |
Lotz, D.J. (Dirk Johannes)
|
|
dc.contributor.author |
Gerber, S.C. (Sarita)
|
|
dc.date.accessioned |
2017-03-02T13:03:56Z |
|
dc.date.available |
2017-03-02T13:03:56Z |
|
dc.date.issued |
2012 |
|
dc.description.abstract |
Litigasie rondom die formaliteitsvoorskrifte kragtens die bepalings van artikel 2(1) van
die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 blyk epidemies te wees. Gedurende die
afgelope vier jaar is daar nie minder nie as negentien sake hieroor gerapporteer. Hierdie
artikel is daarop gemik om die haakplekke, soos byvoorbeeld die omskrywing van die
koopsaak en koopprys, skrifstelling en skriftelike volmaggewing te identifiseer en konsepoplossings
aan die hand te doen oor hoe die aangeleentheid moontlik aangespreek kan
word. Hiermee saam word daar ook kursories gekyk na die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming
68 van 2008 en die nuwe Maatskappywet 71 van 2008 op die
bestaande formaliteitsvoorskrifte. Die werkswyse wat gevolg word, is om die betrokke
sake waarop die probleem betrekking het, te ontleed en vandaar die voorgestelde submissies
in perspektief te plaas. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2017 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Lotz, DJ & Gerber, SC 2012, 'Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 544-565. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/59240 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Vervreemding |
en_ZA |
dc.subject |
Litigasie |
en_ZA |
dc.subject |
Grond 68 van 1981 |
en_ZA |
dc.subject |
Alienation |
en_ZA |
dc.subject |
Litigation |
en_ZA |
dc.subject |
Land Act 68 of 1981 |
en_ZA |
dc.title |
Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 : die haakplekke bestaan steeds |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |