Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Nilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst)
dc.contributor.advisor Schoonraad, M.G.
dc.contributor.postgraduate Basson, Eunice Lenore
dc.date.accessioned 2017-02-16T07:06:39Z
dc.date.available 2017-02-16T07:06:39Z
dc.date.created 1985
dc.date.issued 1985
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1985. en_ZA
dc.description.abstract Uiteraard moes 'n studie van hierdie omvang beperk word tot 'n breedvoerige verslag van die kunstenares se lewe waaruit enkele aspekte uitgelig is. Die volgende punte word deur middel van die verhandeling bekendgestel: 'n lewensoorsig tot 1983; die kunstenares se stylontwikkeling aan die hand van sekere invloede en fases waardeur haar skeppende werk ontwikkel het; haar bydrae tot en bevordering van die kunslewe in Suid-Afrika. Dit dien ook om die een enkele aspek van haar oeuvre, naamlik steendruk of litografie, van naderby te bekyk jius omdat dit 'n belangrike rol gespeel het in die totale opbrengs van haar skeppende werk. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Basson, EL 1985, Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie), MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59090> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59090
dc.language.iso Afrikaans af_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie) af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record