'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pretorius, J.C.
dc.contributor.postgraduate Nagy, Enikö C.
dc.date.accessioned 2017-02-01T09:39:11Z
dc.date.available 2017-02-01T09:39:11Z
dc.date.created 1982
dc.date.issued 1982
dc.description Diploma (Arts)--University of Pretoria, 1982. en_ZA
dc.description.abstract Verlede jaar in Oktobermaand is 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum geopen met die titel Hongaarse Kuns en Handwerk. Die tentoonstelling was deel van die Hongaarse volk se vyf en twintigste herdenking van die opstand teen Kommunistiese oorheersing in Hongarye. Hierdie skripsie het na aanleiding van daardie uitstalling tot stand gekom. Hierdie skripsie veronderstel nie 'n intensiewe studie oor Hongaarse Volkskuns te wees nie (wat wel in Hongarye self deeglik gedoen kan word, maar nie in Suid-Afrika nie), maar is wel 'n poging om die Volkskuns van my land van herkoms aan Suid-Afrikaners bekend te stel. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree Dipl. Arts en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Nagy, EC 1982, 'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981), Dipl. Arts Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58785> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/58785
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title 'n Studie van Hongaarse volkskuns na aanleiding van 'n uitstalling in die Pretoriase Kunsmuseum (Oktober 1981) af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record