dc.contributor.advisor |
Nilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst) |
|
dc.contributor.postgraduate |
Botha, Marielise |
|
dc.date.accessioned |
2017-02-01T07:39:32Z |
|
dc.date.available |
2017-02-01T07:39:32Z |
|
dc.date.created |
1969 |
|
dc.date.issued |
1969 |
|
dc.description |
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1969. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die doel van die studie is om die herkoms van die Kaapse
stoelontwerpe vanaf die laat 17de eeu tot die vroeë 19de
eeu na te speur. Dit is duidelik dat verskillende invloede
meegewerk het om die Kaapse stoelvorms soos hulle
vandag oral in museums en private versamelings te sien
is, te laat ontstaan. Daar is 'n groot variasie van
ontwerpe en die studie poog om die oorsprong van elke
ontwerp soos gevind in tipiese Kaapse stoelvoorbeelde
na te vors.
Vir hierdie doel is Kaapse stoel voorbeelde deeglik nagegaan
in museums, private besit en in literatuur.
Foto's is geneem en sketse is gemaak om elke besonderheid
vas te lê om steeds na terug te kan verwys. Om
die Europese en Oosterse agtergrond vir die navorsing
te verkry, is Europese museums besoek en literatuur nagegaan. |
af_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
MA |
en_ZA |
dc.description.department |
Visual Arts |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Botha, M 1969, Die Kaapse stoele : 'n studie van hulle herkoms met spesiale verwysing na die invloed van die Europese en Oosterse stoelvorms, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58770> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/58770 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.rights |
© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
en_ZA |
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Die Kaapse stoele : 'n studie van hulle herkoms met spesiale verwysing na die invloed van die Europese en Oosterse stoelvorms |
af_ZA |
dc.type |
Dissertation |
en_ZA |