Abstract:
Daar is een fundamentele lewensproses wat alle lewende organismes onderhou en slegs in groen plante voorkom, naamlik fotosintese - 'n proses wat suurstof (O2) in die atmosfeer vrystel en koolstofdioksied (CO2) tydens die produksie van energieryke koolhidrate vasvang.