Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduate Pols, Ivor Vincent
dc.date.accessioned 2016-11-21T11:54:03Z
dc.date.available 2016-11-21T11:54:03Z
dc.date.created 1959
dc.date.issued 1959
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1959. en_ZA
dc.description.abstract Die gronddoel van hierdie ondersoek is om die belangstelling in die motief van die dier van die veld soos dit hom in die skilderkuns in Suid-Afrika openbaar deur die eeue in hooflyne na te vors en om 'n algemene beeld van die verloop hiervan te vorm. Die oorsig gegee in hierdie studie is meer beperk tot die uitbeelding van die wildedier in die Suid-Afrikaanse skilderkuns, en bepaal hom daarom by die Suid-Afrikaanse wildedier. Daar word dus gepoog om die uitbeelders van die Suid-Afrikaanse wildedier op te spoor, om van hulle verskillende werke en benaderingswyses te noem en saaklik te bespreek. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Pols, IV 1959, Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58231> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/58231
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record