This article investigates the elements and principles that can be used as criteria to define the static, physical model of space in the built environment. The aim is to determine congruencies between the terminology for spatial definition within architectural and urban spaces. The vocabulary used to describe and analyse
architectural interiors is identified as a spatial framework. The aim of the article is to discover whether a collective application is possible for both architectural and urban spaces, as urban interiors. The terminology is evaluated by analysing the public spaces of the Constitutional Court, Johannesburg.
In hierdie artikel word die elemente en beginsels wat gebruik kan word as kriteria om die statiese, fisiese model
van ruimtes te definieer, ondersoek. Die doelwit is om ooreenkomste in the gebruik van terminologie te bepaal vir argitektoniese en stedelike ruimtes. Die woordeskat vir die beskrywing en analise van argitektoniese interieurs vorm die besprekinsraamwerk om te bepaal of die terminologie kollektief toegepas kan word vir beide argitektoniese interieurs en stedelike ruimtes, om sodoende ‘stedelike interieurs’ genoem te kan word. Die
terminologie word geëvalueer deur die publieke ruimtes van die Konstitusionele Hof in Johannesburg te analiseer.