Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September

Show simple item record

dc.contributor.advisor Du Toit, Johann
dc.contributor.postgraduate Kruger, M.I.
dc.date.accessioned 2016-11-14T06:18:02Z
dc.date.available 2016-11-14T06:18:02Z
dc.date.created 1988
dc.date.issued 1988
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1988. en_ZA
dc.description.abstract Die uitstalling van die Sasol-kunsversameling is vanaf 30 Julie tot 13 September 1988 op die kampus van die Randse Afrikaanse Universiteit aangebied. Dit was een van die grootste uitstallings van kontemporêre Suid-Afrikaanse skilderkuns. Ek het ook hierdie gebeurtenis benut om my museumkundeskripsie op te basseer. My doelstellings is tweerlei van aard. Aan die een kant wil ek vir die Sasolmaatskappy 'n verwysingsdokument daar stel, aangesien dit hul eerste uitstalling van die versameling was. Aan die anderkant wil ek ook aan organiseerders en werkers aan kunsuitstallings van so ‘n groot omvang ‘n paar praktiese riglyne daar stel. Hierdie riglyne kan as raamwerk dien waarvolgens soortgelyke uitstallings in die toekoms gestruktureer kan word, aangesien die skripsie vanuit ‘n praktiese oogpunt benader is. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Kruger, M 1988, Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/57944> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/57944
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record