dc.contributor.postgraduate |
Jansen Van Vuren, C.D. |
|
dc.date.accessioned |
2016-11-11T12:02:33Z |
|
dc.date.available |
2016-11-11T12:02:33Z |
|
dc.date.created |
1990 |
|
dc.date.issued |
1990 |
|
dc.description |
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1990. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
A historic review of the origin and development of biomedical
illustration from the twenty fifth century b.C. until the
early nineteen sixties is given. The development in illustration
style and the specific use of illustrations are stressed.
The history of biomedical illustration in the Far East and in
South Africa is outlined.
The changing aim of biomedical illustration in the light of
the development in the technological field is discussed. The
function of the present day illustrator as transferor of
medical science facts through the creation of meaningful
visuals for educational and research purposes is explained.
The different types of illustrations used are discussed and
a number of examples are used to illustrate its application.
Due to the rapid technological development, the change in
educational methods and in the role of the biomedical
illustrator it is evident that appropriate training is
necessary if the illustrator is to successfully fulfil his
current role.
Some existing and tested programmes in the United States of
America and elsewhere abroad are examined as well as the type
of work undertaken and the employment possibilities.
This information is used as the basis for a market research
investigation into the South African situation with the
purpose of establishing whether an appropriate training course
is necessary.
In conclusion some proposals are made toward establishing an
appropriate and feasible course for medical illustrators as
well as methods for improving the existing situation. In an
addendum the contribution of two well known South African
artists toward the field of biomedical illustration, namely
Tinus de Jongh and Cythna Letty, is summed up. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
In 'n taamlik breedvoerige historiese oorsig word die leser
ingelig oor die ontstaan en ontwikkeling van biomediese
illustrasie vanaf die vyf-en-twintigste eeu v.c. tot en met
die vroeë sestigerjare. Die gepaardgaande ontwikkeling in illustrasiestyl
en doel van die illustrasie word telkens
uitgewys. Verder word daar vlugtig gekyk na die geskiedenis
van hierdie illustrasievorm in die Verre Ooste en in SuidAfrika.
Vervolgens word die veranderde doel van biomediese illustrasie
in die lig van die ontwikkeling op tegnologiese gebied
bespreek. Die taak van die hedendaagse illustreerder as
oordraer van medies-wetenskaplike feite deur middel van
sinvolle visuele beelde vir opvoedkundige en navorsingsdoeleindes
word bespreek.
Die verskillende tipes beeldmateriaal word van nader beskou
en toegelig aan die hand van 'n aantal voorbeelde.
As gevolg van die geweldige vooruitgang op tegnologiese
gebied, die verandering in onderwysmetodes en die veranderde
rol van die biomediese illustreerder betoog die skrywer dat
toepaslike opleiding noodsaaklik geword het.
'n Aantal bestaande en beproefde kursusse in die Verenigde
State van Amerika en elders in die buiteland word ondersoek
asook die situasie ten opsigte van die tipe werk en werksgeleenthede
aldaar.
Hierdie gegewens word gebruik as riglyn in 'n marknavorsingsondersoek
na die situasie in Suid-Afrika. Die doel
hiervan is om te bepaal of toepaslike opleiding verskaf
behoort te word en indien wel hoe hierdie opleiding gestruktureer
behoort te word.
Vraelyste is aan alle moontlike gebruikers van biomediese
illustrasiemateriaal gestuur asook aan kunstenaars en illustrasie-
eenhede wat hulle besig hou met die vervaardiging
van sulke beeldmateriaal.
Die stuk word afgesluit met 'n aantal aanbevelings vir
moontlike uitvoerbare en toepaslike opleiding sowel as ander
metodes vir die verbetering van die huidige bestel in SuidAfrika.
In 'n addendum word die bydraes wat twee baie bekende SuidAfrikaanse
kunstenaars, naamlik Tinus de Jongh en Cythna Letty
tot die biomediese illustrasiekuns gelewer het kortliks
opgesom. |
af_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
MA |
en_ZA |
dc.description.department |
Visual Arts |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Jansen Van Vuren, C 1990, Biomediese illustrasie : 'n behoeftebepaling en aanbevelings vir die Suid-Afrikaanse situasie, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/57937> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/57937 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
en_ZA |
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Biomediese illustrasie : 'n behoeftebepaling en aanbevelings vir die Suid-Afrikaanse situasie |
af_ZA |
dc.type |
Dissertation |
en_ZA |