dc.contributor.advisor |
Van der Merwe, J.M. (Johan Matthys) |
en |
dc.contributor.postgraduate |
Davel, Dewald Hattingh |
en |
dc.date.accessioned |
2016-09-26T06:59:45Z |
|
dc.date.available |
2016-09-26T06:59:45Z |
|
dc.date.created |
2016/09/02 |
en |
dc.date.issued |
2015 |
en |
dc.description |
Thesis (D.Div)--University of Pretoria, 2015. |
en |
dc.description.abstract |
Postmodernity changed the function, content and structures of church orders. This is a reality that cannot be denied by faith communities.
New possibilities arise. Every absolute truth can be formulated in a different way. Multiple truths suggest multiple possibilities. Plurality does not create chaos and risks anymore, but implies richness. Success and achievement have become relative to relations and the meaning of relationships. Individuals and small groups have discovered their own worth and identity. The disgust for rules has become the energy for the venture into new meaning.
According to Bauman, the choice for humanity, including the church, is between ethics and morality. The individual s responsibility to every Other is clear. Respect for diversity is the challenge. A new search for identity and meaning, as found in relationships is what characterises our time. Rules will not be of any help; the understanding of every Other s story is important.
The concepts to take into consideration are meaning, integrity, relativity, diversity, communication, justice and identity.
A church order of meaning should have the following characteristics: room for experimentation, complementary straights, room for people to be heard, authority carried by truth, a liturgical character, minimum geographical limits, room for diversity, structures that serve and an open view on offices. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Reëls, en dus kerkordes ook, se funksie het in n postmoderne wêreld nuwe inhoud, gestalte en betekenis gevind. Dit is n werklikheid waaraan geloofsgemeenskappe nie kan ontkom nie.
In n postmoderne wêreld het nuwe moontlikhede na vore gekom. Elke absolute waarheid kan anders geformuleer word. Meervoudige waarhede veronderstel meervoudige moontlikhede. Pluraliteit skep nie meer verwarring en risiko s nie, maar veronderstel rykdom. Vooruitgang, sukses en prestasie word gerelativeer. Dit word onder die metaforiese verhoudings-mikroskoop geplaas en gemeet aan die relasionele betekenis daarvan. Individue en klein-groepe ontdek n eie waarde en identiteit. Die ontnugtering met reëls, instellings en strukture word die energie waarmee voor begin word in die soeke na betekenis.
Postmoderniteit het, volgens Bauman, die mens, en daarmee ook die kerk, voor n keuse tussen etiek en moraliteit te staan laat kom. Die individu en individuele groep se verantwoordelikheid vir elke Ander staan helder uit. Ruimte en respek vir diversiteit daag die kerk uit. n Nuwe soeke na identiteit en roeping, soos gevind in verhoudinge van betekenis, is die eis van die tyd. Voorskrifte gaan nie van veel hulp wees nie. Die verstaan en vertaal van elke Ander se verhaal is nou belangrik.
Die konsepte wat verreken moet word in die formulering van n kerkorde is betekenis, integriteit, relatiwiteit, diversiteit, nie-liniariteit, vinnige kommunikasie, geregtigheid, identiteitsvorming, en die verwagtinge wat aan geloofsgemeenskappe gestel word.
n Kerkorde wat van betekenis sal wees, sal die volgende kenmerke in wisselende grade vertoon: ruimte vir eksperimentering, n komplementêre karakter, ruimte en tyd vir egte luister, n gesag wat deur waarheid gedra word, n aanbiddingskarakter, minimum geografiese aanduidings, ruimte vir diversiteit, diensbare strukture en n ruimer ampsbeskouing. |
af_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en |
dc.description.degree |
D.Div |
en |
dc.description.department |
Church History and Church Policy |
en |
dc.description.librarian |
tm2016 |
en |
dc.identifier.citation |
Davel, DH 2015, Kenmerke van ‘n kerkorde van betekenis vir ‘n geloofsgemeenskap in ‘n postmoderne konteks, D.Div Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56965> |
en |
dc.identifier.other |
S2016 |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/56965 |
|
dc.language.iso |
af |
en |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.rights |
© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
en |
dc.subject |
UCTD |
en |
dc.subject |
Church order |
|
dc.subject |
Church polity |
|
dc.subject |
Diversity |
|
dc.subject |
Meaning |
|
dc.subject |
Postmodernity |
|
dc.subject |
Relativity |
|
dc.subject |
Rules |
|
dc.subject |
Structures |
|
dc.subject.other |
Theology theses SDG-16 |
|
dc.subject.other |
SDG-16: Peace, justice and strong institutions |
|
dc.title |
Kenmerke van ‘n kerkorde van betekenis vir ‘n geloofsgemeenskap in ‘n postmoderne konteks |
af_ZA |
dc.type |
Thesis |
en |