Die Paleis van Justisie word verder bespreek, insluitend die gebruik daarvan as 'n hospitaal tydens die Anglo-Boere Oorlog, toe dit as die Ierse Hospitaal bekend was. Die Beckett-hospitaal word ook bespreek. In korrespondensie word die restourasie van die Tudor-gebou en die draak wat as windvaan gebruik is, bespreek.
The discussion on the Palace of Justice is continued, including its use as a hospital during the Anglo-Boer War, then known as the Irish Hospital. A discussion on the Beckett Hospital is also included. Feedback is discussed, including the restoration of the Tudor Building [Tudor Chambers] with its dragon weather vane.