South Africans have rich, complex and unique histories. Current South African society is similarly unique, non-monolithic and complex. The last twelve years of Democracy have not resulted in a coconstructed vision of how to identify, access, share, understand, interpret and present historical meaning that is resident in the various heritage places around the country. Current South African heritage management practice is compared to an emerging approach contained in the draft ICOMOS Ename
Charter, an internationally constructed vision of appropriate analysis, interpretation and presentation of heritage places. The author identifies problems in current South African definitions, analyses and interpretations of heritage places, and presents an expanded view on managing cultural landscapes that may enrich current, local practice and result in a more accessible, rich, integrated and representative
interpretation and presentation of meaning of place.
In Suid Afrika is daar ryk, komplekse en unieke geskiedenisse. Hedendaagse Suid Afrikaanse gemeenskappe is ewenals uniek, nie-monolities en kompleks. Die laaste twaalf jaar se Demokrasie het nie 'n saamgekonstrueerde visie opgelewer om daardie historiese betekenis wat in verskeie erfenisplekke in die land gewortel is, te identifiseer, onstluit, deel, verstaan, interpreteer en voor te stel nie. Eietydse Suid Afrikaanse erfenisbestuurspraktyk word vergelyk met 'n ontluikende benadering vervat
in ICOMOS se konsep Ename Handves, 'n internasionaal konstrueerde visie vir toepaslike analise,interpretasie en voorstelling van erfenisplekke. Die outeur identifiseer probleme in hedendaagse Suid Afrikaanse definisies, analise en interpretasies van erfenisplekke en bied 'n uitdyende blik op die bestuur van erfenisplekke wat eietydse, lokale praktyk mag verryk en in 'n meer toeganklike, ryk, integreerde en verteenwoordigende interpretasie en verteenwoordiging van plekbetekenis kan resulteer.