Agricultural support programmes in the developing areas of South Africa

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Zyl, Johan
dc.contributor.postgraduate Kirsten, Johann F.
dc.date.accessioned 2016-09-06T09:18:12Z
dc.date.available 2016-09-06T09:18:12Z
dc.date.created 1994
dc.date.issued 1994
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1994. en_ZA
dc.description.abstract The Farmer Support Programme (FSP) was introduced in South Africa by the Development BanK of Southern Africa (DBSA) as one of the major agricultural development strategies to support black farmers who have been historically denied access to basic support services. The introduction of this paradigm shift in development thinking was also a response to the ineffective but costly large scale project approach in black agriculture during the 1970s and 1980s. The main objective of this study was to evaluate the performance of the FSP and assess the contribution of the programme to increased agricultural productivity and improved household food security. This was achieved through a three year research programme which included two rounds of household surveys of FSP participants in three areas, i.e. Venda, Lebowa and KaNgwane and through interviews with the implementing agents, farmer groups and extensionists in these areas. The implementnticn and success of each of the FSPs were evaluated. The provision of each of che support elements included in the programme, i.e. credit, extension, input provision, mechanisation services and marketing was also critically evaluated based on a literature survey of the international experience on provision of support services to smallholders in developing countries. The implementat:o., of farmer support programmes succeeded in improving the access to basic supp~:t services of agricultural households in the developing areas of South Africa. The FSP thus succeeded in alleviating many of the constraints these households experienced because they were previously denied many of the basic support services and institutions. The evidence from the three case studies shows, however, that the results of the improved access and comprehensive provision of services are not uniform. The varying degree of success can be attributed to a number of factors, such as the historical context of the target areas, the different approaches followed by implementing agents in the implementation of the programmes, the natural resource base and finally the degree of farmer participation. It was determined that coordination, commitment and participation are crucial eler t3nts i~ • the successful implementation of farmer support programmes. This study has shown that the FSP has the potential to improve agricultural productivity and household food security if correctly implemented. The evaluation of the FSPs in the three areas has provided valuable lessons for future implementation of FSPs. In addition to the lessons and suggested improvements it is recommended that the task of levelling the playing field for the farmers in the developing areas of South Africa, should be given a high priority in the Department of Agriculture in the new government. With the expected change in emphasis and reorientation towards black small-scale farmers the case for a national strategy to normalise agricultural support services should be high on the agenda. A coordinated national strategy with localised programmes based on the principles and lessons of the FSP would be the best way to equalise access to all basic agricultural support services. en_ZA
dc.description.abstract Die "Farmer Support Programme" (FSP), oftewel boerdery-ondersteuningsprogram, is deur die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika bekendgestel as een van die vernaamste landbou-ontwikkelingsstrategiee in Suid-Afrika met die doel om swart kleinboere te i>nders~eun wat voorheen toegang tot basiese landbouondersteuningsdienste ontse is. Hierdie paradigma-verskuiwing in ontwikkelingsdenke in Suid-Afrika het ook plaasgevind as reaksie op die ondoeltreffendheid en hoe koste van grootskaalse projekte in swart landbou in die sewentiger- en tagtigerjare. Die hoofdoelwit van hierdie studie was om die prestasie van die FSP te evalueer en om die bydrae van die program tot verhoogde landbouproduktiwiteit en verbeterde huishoudingsvoedselsekerheid te bepaal. Dit is gedoen deur middel van 'n navorsingsprogram van drie jaar wat twee rondtes van opnames onder deelnemers aan die program in drie gebiede ingesluit het, te wete, Venda, Lebowa and KaNgwane. r:'aar ir; verder ook onderhoude met die verskillende implementeringsage!1!8, boere en voorligters in die drie gebiede gevoer. Die inligting wat deur hierdie proses ingesamel is, is gebruik om die implimentering en sukses van elk van die programme te bepaal. Daarbenewens is die voorsiening van elk van die ondersteuningselemente in die program, t.w. krediet, voorligting, insetverskaffing, meganisasiedienste en bemarking ook krities beskou, hoofsaaklik gebaseer op 'n literatuuroorsig van die ondervinding in ander ontwikkelende Iande met die verskaffing van die gemelde dienste aan kleinboere. Daar is bevind dat die implementering van die boerdery-ondersteuningsprogram daarin geslaag het om swart boere se toegang tot basiese landboudienste in sekere van die ontwikkelende gebiede van Suid-Afrika te verbeter. Die FSP het dus daarin geslaag om van die beperkings te verwyder van hierdie landbouhuishoudings, wat voorheen toegang tot verskeie landboudienste geweier is. Die resultate uit die drie gevallestudies toon egter dat die effek van die verbeterde toegang nie in al die gebiede eenvormig was nie. Die wisselende graad van sukses van hierdie programme kan aan 'n hele aantal faktore toegeskryf word. Hierdie faktore sluit onder meer in die historiese agtergrond van elke gebied, die verskillende benaderings gevolg in die implementering van die program, die natuurlike hulpbronne, en laasten-5 die mate van inspraak wat boere in die implementering van die program gehad het. Dit het verder duidelik geblyk dat koordinasie, toewyding en deelname kritieke aspekte in die suksesvolle implementering van boerderyondersteuningsprogramme is. Die studie het ook getoon dat die FSP die potensiaal het om landbouproduktiwiteit en huishoudingsvoedselsekerheid te verhoog indien die program korrek ge"implementeer is. Uit die kritiese evaluasie van die FSPs in die drie gebiede is waardevolle lesse geleer wat van besondere nut kan wees in die toepassing van soortgelyke programme in die toekoms. Bykomend tot die verskillende lesse en voorgestelde wysigings, het dit ook duidelik geword dat die taak om die landbou se speelveld gelyk te maek 'n hoe prioriteit in die Departement van Landbou van 'n nuwe regering moet geniet. As die verwagte klemverskuiwing en herorientasie na swart kleinboere in gedagte gehou word behoort die saak vir 'n nasionale strategie om ondersteuningsdienste in die landbou te normaliseer, hoog op die agenda te wees. 'n Nasionale strategie gekoordineer binne een ministerie met plaaslike programme, soortgelyk aan die FSPs, word daarom beskou as die beste manier om toegang tot landbou-ondersteuningsdienste gelyk te stel. Die lesse en ondervinding met FSPs behoort hier van besondere waarde te wees. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree PhD en_ZA
dc.description.department Agricultural Economics, Extension and Rural Development en_ZA
dc.identifier.citation Kirsten, JF 1994, Agricultural support programmes in the developing areas of South Africa, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56619> en_ZA
dc.identifier.other S2016 en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/56619
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Agricultural support programmes in the developing areas of South Africa en_ZA
dc.type Thesis en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record