The Farmer Support Programme (FSP) was introduced in South Africa by the
Development BanK of Southern Africa (DBSA) as one of the major agricultural
development strategies to support black farmers who have been historically denied
access to basic support services. The introduction of this paradigm shift in
development thinking was also a response to the ineffective but costly large scale
project approach in black agriculture during the 1970s and 1980s.
The main objective of this study was to evaluate the performance of the FSP and
assess the contribution of the programme to increased agricultural productivity and
improved household food security. This was achieved through a three year
research programme which included two rounds of household surveys of FSP
participants in three areas, i.e. Venda, Lebowa and KaNgwane and through
interviews with the implementing agents, farmer groups and extensionists in these
areas. The implementnticn and success of each of the FSPs were evaluated. The
provision of each of che support elements included in the programme, i.e. credit,
extension, input provision, mechanisation services and marketing was also critically
evaluated based on a literature survey of the international experience on provision
of support services to smallholders in developing countries. The implementat:o., of farmer support programmes succeeded in improving the
access to basic supp~:t services of agricultural households in the developing areas
of South Africa. The FSP thus succeeded in alleviating many of the constraints
these households experienced because they were previously denied many of the
basic support services and institutions. The evidence from the three case studies
shows, however, that the results of the improved access and comprehensive
provision of services are not uniform. The varying degree of success can be
attributed to a number of factors, such as the historical context of the target areas,
the different approaches followed by implementing agents in the implementation
of the programmes, the natural resource base and finally the degree of farmer
participation. It was determined that coordination, commitment and participation
are crucial eler t3nts i~ • the successful implementation of farmer support
programmes.
This study has shown that the FSP has the potential to improve agricultural
productivity and household food security if correctly implemented. The evaluation
of the FSPs in the three areas has provided valuable lessons for future
implementation of FSPs. In addition to the lessons and suggested improvements
it is recommended that the task of levelling the playing field for the farmers in the
developing areas of South Africa, should be given a high priority in the Department
of Agriculture in the new government. With the expected change in emphasis and
reorientation towards black small-scale farmers the case for a national strategy to
normalise agricultural support services should be high on the agenda. A
coordinated national strategy with localised programmes based on the principles
and lessons of the FSP would be the best way to equalise access to all basic
agricultural support services.
Die "Farmer Support Programme" (FSP), oftewel boerdery-ondersteuningsprogram,
is deur die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika bekendgestel as een van die
vernaamste landbou-ontwikkelingsstrategiee in Suid-Afrika met die doel om swart
kleinboere te i>nders~eun wat voorheen toegang tot basiese landbouondersteuningsdienste
ontse is. Hierdie paradigma-verskuiwing in
ontwikkelingsdenke in Suid-Afrika het ook plaasgevind as reaksie op die
ondoeltreffendheid en hoe koste van grootskaalse projekte in swart landbou in die
sewentiger- en tagtigerjare.
Die hoofdoelwit van hierdie studie was om die prestasie van die FSP te evalueer en
om die bydrae van die program tot verhoogde landbouproduktiwiteit en verbeterde
huishoudingsvoedselsekerheid te bepaal. Dit is gedoen deur middel van 'n
navorsingsprogram van drie jaar wat twee rondtes van opnames onder deelnemers
aan die program in drie gebiede ingesluit het, te wete, Venda, Lebowa and
KaNgwane. r:'aar ir; verder ook onderhoude met die verskillende
implementeringsage!1!8, boere en voorligters in die drie gebiede gevoer. Die
inligting wat deur hierdie proses ingesamel is, is gebruik om die implimentering en
sukses van elk van die programme te bepaal. Daarbenewens is die voorsiening van
elk van die ondersteuningselemente in die program, t.w. krediet, voorligting, insetverskaffing, meganisasiedienste en bemarking ook krities beskou, hoofsaaklik
gebaseer op 'n literatuuroorsig van die ondervinding in ander ontwikkelende Iande
met die verskaffing van die gemelde dienste aan kleinboere.
Daar is bevind dat die implementering van die boerdery-ondersteuningsprogram
daarin geslaag het om swart boere se toegang tot basiese landboudienste in sekere
van die ontwikkelende gebiede van Suid-Afrika te verbeter. Die FSP het dus daarin
geslaag om van die beperkings te verwyder van hierdie landbouhuishoudings, wat
voorheen toegang tot verskeie landboudienste geweier is. Die resultate uit die drie
gevallestudies toon egter dat die effek van die verbeterde toegang nie in al die
gebiede eenvormig was nie. Die wisselende graad van sukses van hierdie
programme kan aan 'n hele aantal faktore toegeskryf word. Hierdie faktore sluit
onder meer in die historiese agtergrond van elke gebied, die verskillende
benaderings gevolg in die implementering van die program, die natuurlike
hulpbronne, en laasten-5 die mate van inspraak wat boere in die implementering van
die program gehad het. Dit het verder duidelik geblyk dat koordinasie, toewyding
en deelname kritieke aspekte in die suksesvolle implementering van boerderyondersteuningsprogramme
is.
Die studie het ook getoon dat die FSP die potensiaal het om landbouproduktiwiteit
en huishoudingsvoedselsekerheid te verhoog indien die program korrek
ge"implementeer is. Uit die kritiese evaluasie van die FSPs in die drie gebiede is
waardevolle lesse geleer wat van besondere nut kan wees in die toepassing van
soortgelyke programme in die toekoms. Bykomend tot die verskillende lesse en
voorgestelde wysigings, het dit ook duidelik geword dat die taak om die landbou
se speelveld gelyk te maek 'n hoe prioriteit in die Departement van Landbou van 'n
nuwe regering moet geniet. As die verwagte klemverskuiwing en herorientasie na
swart kleinboere in gedagte gehou word behoort die saak vir 'n nasionale strategie
om ondersteuningsdienste in die landbou te normaliseer, hoog op die agenda te
wees. 'n Nasionale strategie gekoordineer binne een ministerie met plaaslike
programme, soortgelyk aan die FSPs, word daarom beskou as die beste manier om
toegang tot landbou-ondersteuningsdienste gelyk te stel. Die lesse en ondervinding
met FSPs behoort hier van besondere waarde te wees.