'n Ondersoek na enkele aspekte van die regsposisie van die onderwyser in 'n staatsondersteunde skool

Show simple item record

dc.contributor.advisor Beckmann, Johan L.
dc.contributor.postgraduate Steinmann, Christiaan Frederik
dc.date.accessioned 2016-08-24T11:06:47Z
dc.date.available 2016-08-24T11:06:47Z
dc.date.created 1993
dc.date.issued 1993
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1993. en_ZA
dc.description.abstract In order to accomplish good order, harmony, justice and efficiency in all walks of life, including education, juridical arrangements are of the utmost importance. A large number of juridical provisions exist regarding the teaching profession as well as the professional status and work of the teacher. He performs his role within the context of a complicated education system and the school which in itself is an enormous organisation. The status of a teacher on the staff of a state-aided (Model C) school under the jurisdiction of the Department of Education and Culture, Administration: House of Assembly is embraced in the multitude of juridical relationships with other partners in education. Therefore it is essential that teachers on the staff of state-aided (Model C) schools be aware of juridical arrangements related to the following: The state-aided (Model C) school as an organisation. The juridical relationships between the teacher and other educational partners. The rights, duties, powers, responsibilities, tasks and liability of the teacher. The conditions of service of teachers and the Professional Code of Conduct for teachers of the Teachers' Federal Council categorically demand that teachers must, with regard to certain aspects, be knowledgeable of all the laws and other juridical arrangements which have a bearing on them. With the change-over in 1992 of at least 95o/o of the ordinary public schools of the Department of Education and Culture, Administration: House of Assembly to stateaided (Model C) schools, a new partner, namely the governing body (different to the previous management council) entered the education scene. When this extensive change-over took place, a new development was introduced which radically changed the legal position of the teacher on the staff of a state-aided (Model C) school in comparison with teachers on the staff of ordinary public schools. The objective of this study is to: identify and describe important factors that resulted in the instigation of state-aided (Model C) schools and the resultant change in the legal position of teachers in this type of schools; to focus on the legal position of teachers in ordinary public schools, and to describe important aspects thereof; to identify and describe the legal position of teachers in Model C schools in the light of certain indicators; to compare the legal positions of teachers in ordinary public schools and of teachers in Model C schools to indicate similarities and differences in order to obtain greater clarity regarding the specific position of the latter group, and to make recommendations in the light of the findings, in order to try and ensure that the teacher has sufficient guidelines to act correctly and safely, and to protect teachers against irregular actions. en_ZA
dc.description.abstract Op alle lewensterreine, insluitende die onderwys, is juridiese reelings onontbeerlik vir goeie orde, harmonie, regmatigheid en doeltreffendheid. Daar bestaan 'n groat aantal juridiese bepalings oar die onderwysprofessie asook die onderwyser se professionele status en werk. Hy vervul sy rol binne die konteks van 'n gekompliseerde onderwysstelsel en die skoal wat op sigself 'n groat organisasie is. Die onderwyser verbonde aan 'n staatsondersteunde (Model C-) skoal onder die jurisdiksie van die Departement van Onderwys en Kultuur, Administrasie: Volksraad se status vind beslag in 'n veelheid van juridiese verhoudings met ander onderwysvennote. Derhalwe is dit noodsaaklik dat onderwysers verbonde aan staatsondersteunde (Model C-) skole kennis sal dra van juridiese reelings wat verband hou met die volgende: Die staatsondersteunde (Model C-) skoal as organisasie. Die juridiese verhoudings tussen die onderwyser en ander onderwysvennote. Die regte, pligte, bevoegdhede, verantwoordelikbede, take en aanspreeklikheid van die onderwyser. Onderwysers se diensvoorwaardes en die Professionele Gedragskode vir onderwysers van die FOR vereis uitdruklik ten opsigte van bepaalde aangeleenthede dat bulle kennis moet dra van alle wette en ander juridiese reelings wat op hul betrekking het. Deur die omskakeling van sowat 95°/o van die Departement van Onderwys en Kultuur, Administrasie: Volksraad se gewone openbare skole na staatsondersteunde (Model C-) skole in 1992 bet 'n nuwe vennoot naamlik die bestuursliggaam ('n ander liggaam as die vroeere bestuursraad) die onderwysbedeling betree. Met hierdie grootskaalse omskakeling vind 'n nuwe ontwikkeling plaas en verander die regsposisie van die onderwyser verbonde aan 'n staatsondersteunde (Model C-) skoal ingrypend in vergelyking met onderwysers verbonde aan gewone openbare skole. Die doel van bierdie studie is om: belangrike faktore wat aanleiding gegee het tot die ontstaan van staatsondersteunde (Model C-) skole en die gevolglike verandering in die regsposisie van die onderwyser verbonde aan hierdie tipe van skole, te identifiseer en beskryf; te fokus op die regsposisie van onderwysers verbonde aan gewone openbare skole en belangrike aspekte daarvan te beskryf; die regsposisie van die onderwyser aan Model C-skole aan die hand van bepaalde indikatore te identifiseer en te beskryf; die regsposisie van onderwysers verbonde aan gewone openbare en Model Cskole naas mekaar te stel en te vergelyk om ooreenkomste en verskille aan te toon sodat daar grater duidelikheid oar laasgenoemde se spesifieke posisie verkry kan word, en aanbevelings te maak na aanleiding van die bevindings om te probeer verseker dat die onderwyser voldoende riglyne het om korrek en veilig te kan optree en om onderwysers teen onregmatige optrede te beskerm. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree PhD en_ZA
dc.description.department Education Management and Policy Studies en_ZA
dc.identifier.citation Steinmann, CF 1993, 'n ondersoek na enkele aspekte van die regsposisie van die onderwyser in 'n staatsondersteunde skool, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56470> en_ZA
dc.identifier.other S2016 en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/56470
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title 'n Ondersoek na enkele aspekte van die regsposisie van die onderwyser in 'n staatsondersteunde skool
dc.title.alternative An investigation into some aspects of the legal position of the teacher in a state-aided school
dc.type Thesis en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record