Modelling control and optimisation of a dual circuit induced draft cooling water system

Show simple item record

dc.contributor.advisor Craig, Ian K. en
dc.contributor.postgraduate Muller, Cornelius Jacobus en
dc.date.accessioned 2016-07-29T11:02:02Z
dc.date.available 2016-07-29T11:02:02Z
dc.date.created 2016-04-15 en
dc.date.issued 2015 en
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2015. en
dc.description.abstract The operation of any petrochemical plant requires the transfer of energy to and from the process, movement of material through the process piping and vessels and suppression of unwanted reaction or combustion. This is mainly achieved through the use of utilities which serve as auxiliary variables in plant operation and include electricity, steam, cooling water, hydrogen, nitrogen, compressed air and fuel gas. These utilities have costs associated with them and it is therefore common practice to optimise on the use of these utilities. Other aspects to consider are the generation and transportation/ transmission of these utilities to the point of consumption. These areas have not received much attention historically mainly due to the large differences that existed between product prices and utility costs. Recently, there has been a revival in the focus on efficient operation fuelled by global economic turbulence, higher energy cost, stricter environmental policies, dwindling fossil fuel supplies and the threat of climate change. The losses encountered in the generation and transmission of utilities are in many cases substantial, especially in those utilities where releases to the atmosphere do not present significant safety or environmental risk such as compressed air, cooling water and steam systems. Also in many cases, the transmission distance is substantial which gives rise to more losses and inefficiencies. Furthermore, many electrical utility providers are using time-of-use electricity costs and maximum demand penalties. This necessitates scrutinising the exact time of consumption and peak consumption rather just the overall amount consumed. This study explores the potential benefits of utility control and optimisation from a supply/ generation point of view through the application of modern advanced control and optimisation techniques. The approach and results for a dual circuit cooling water system are illustrated. The cooling water system is an example of a hybrid system where both continuous and discrete input variables are present. This complicates the formulation of control and optimisation solutions. A model of the system is developed and verified using real plant data. To improve model accuracy, a parameter estimation exercise is performed using a genetic algorithm as the optimisation platform. Several control and optimisation schemes are then developed with varying degrees of complexity including advanced regulatory control (ARC), hybrid non-linear model predictive control (HNMPC) and economic hybrid non-linear model predictive control (EHNMPC). The ARC scheme uses classical advanced base layer control techniques, together with time and condition based switching logic, which do not require the use of a system model. The HNMPC and EHNMPC schemes make use of a system model in the formulation of the control solutions and use a genetic algorithm for optimisation. The model is then used to evaluate the performance of the control and optimisation techniques in several simulation studies by comparing the results to that of a base case study. The results indicate that substantial energy and cost savings may be achieved without the need to install additional plant equipment. en
dc.description.abstract Die suksesvolle bedryf van enige petro-chemiese aanleg is afhanklik van die oordrag van energie van en na die proses, beweging van materiaal deur die aanleg se pyp- en struktuurnetwerk en die onderdrukking van ongewensde reaksie of ontbranding. Hierdie doelwitte word hoofsaaklik bereik deur gebruik te maak van utiliteite wat as hulpveranderlikes dien en sluit onder andere elektrisiteit, stoom, verkoelingswater, waterstof, stikstof, saamgepersde lug en brandstofgas in. Daar is koste aan sulke utiliteitstrome verbonde en dit is daarom algemeen om die benutting daarvan te optimeer. Ander areas om in ag te neem, is die opwekking en vervoer van hierdie strome tot by die verbruikspunt. Hierdie areas het histories nie soveel aandag geniet nie, hoofsaaklik as gevolg van die groot verskille wat tussen produkpryse en utiliteitskoste bestaan het. As gevolg van die onstuimighede in die wêreldekonomie, hoër energiekoste, strenger omgewingswette, kwynende fossielbrandstofreserwes en drygende klimaatsverandering word daar egter tans nuwe klem op meer effektiewe aanlegsbedryf geplaas. Die verliese wat aangetref word in die opwekking en vervoer van utiliteite is in baie gevalle noemenswaardig, veral in gevalle waar verliese na die atmosfeer nie enige ware risiko s vir veiligheid of die omgewing inhou nie, byvoorbeeld in die geval van saamgepersde lug, verkoelingswater en stoom. In baie gevalle is die afstand waaroor die oordrag plaasvind groot wat verder tot verliese en ondoeltreffendheid bydra. Verder maak heelwat elektrisiteitsverskaffers deesdae gebruik van tyd-van-verbruik tariewe en maksimum aanvraag boetes, waar die hoeveelheid energie wat gebruik word nie die enigste faktor is wat in ag geneem moet word nie, maar ook wanneer die energie gebruik word. Hierdie studie ondersoek die moontlike voordele verbonde aan die beheer en optimering van utiliteite uit n opwekkings- en oordragsoogpunt, deur gebruik te maak van moderne beheeren optimeringstegnieke. Die benadering en resultate word geïllustreer deur die toepassing daarvan op n dubbel-baan verkoelingswaterstelsel. Die verkoelingswaterstelsel is n voorbeeld van n hibriede stelsel waar beide diskrete en kontinue insetveranderlikes teenwoordig is, wat die formulering van beheer- en optimeringsoplossings kompliseer. n Model van die stelsel word ontwerp en geverifieer deur gebruik te maak van ware aanlegdata. Ten einde die model se akkuraatheid te verbeter word n genetiese algoritme gebruik in n parameterpassingsoefening. Verskeie beheer- en optimeringskemas word dan ontwikkel met wisselende grade van kompleksiteit, insluitend gevorderde regulerende beheer, hibriede nie-lineêre model voorspellende beheer en ekonomiese hibriede nie-lineêre model voorspellende beheer. Die gevorderde regulerende beheer maak gebruik van klassieke gevorderde basisvlak beheer tegnieke, tesame met tyd- en voorwaarde-afhanklike skakelingslogika, wat nie die ontwikkeling van n stelselmodel benodig nie. Die hibriede nie-lineêre model voorspellende beheer en ekonomiese hibriede nie-lineêre model voorspellende beheer skemas maak gebruik van n stelselmodel in die formulering van die beheeroplossing en gebruik n genetiese algoritme vir optimering. Die model word daarna gebruik om die prestasie van die verskillende beheer- en optimeringstegnieke te evalueer in n verskeidenheid van simulasiestudies deur die resultate te vergelyk met die van n basisgeval. Die resultate dui daarop dat n noemenswaardige energieen kostebesparing bewerkstellig kan word sonder dat addisionele toerusting geïnstalleer hoef te word. en
dc.description.availability Unrestricted en
dc.description.degree PhD en
dc.description.department Electrical, Electronic and Computer Engineering en
dc.description.librarian tm2016 en
dc.identifier.citation Muller, CJ 2015, Modelling control and optimisation of a dual circuit induced draft cooling water system, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/56091> en
dc.identifier.other A2016 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/56091
dc.language.iso en en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en
dc.title Modelling control and optimisation of a dual circuit induced draft cooling water system en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record