dc.contributor.author |
Davel, C.J.
|
|
dc.contributor.author |
Mungar, U.
|
|
dc.date.accessioned |
2008-05-26T10:04:40Z |
|
dc.date.available |
2008-05-26T10:04:40Z |
|
dc.date.issued |
2007-02 |
|
dc.description.abstract |
Die verwoesting wat deur die Vigs-pandemie gesaai word, is nie beperk tot die direkte
gevolge van die siekte vir die persone wat daaraan ly nie. Die stigma wat daaraan kleef,
die onvermoë van die regering om op alle vlakke gepaste stappe te doen en die gemeenskap
se gebrek aan betrokkenheid, vererger die gevolge daarvan. In ontwikkellende lande
dra armoede ook by tot die totale verwoesting wat hierdie siekte meebring.
Vigs-weeskinders ly waarskynlik die heel ergste onder die gevolge van MIV/Vigs. In
hierdie bydrae word die fundamentele regte en ook die regte wat in internasionale
dokumente vir kinders bestaan, ontleed. Daar word aangetoon dat hierdie regte van vigsweeskinders
deurlopend geskend word. Hierdie kinders se regte kan weens verskeie redes
ook nie eens in ’n breë familieverband ondervang word nie. Verder word toegegee dat dit
ongewens is om kinders op ’n groot skaal in inrigtings te versorg.
In dié bydrae word moontlikhede ondersoek om die nadelige uitwerking van die
siekte op hierdie kategorie besonder kwesbare kinders se regte te beperk. Die gevolgtrekking
wat bereik word, is dat veel uitgebreider regerings- en gemeenskapsbetrokkenheid
noodsaaklik is ten einde die regte van Vigs-weeskinders ’n werklikheid te maak. |
af |
dc.format.extent |
215737 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Davel, CJ & Mungar, U 2007, 'AIDS orphans and children's rights', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 70, no. 1, pp. 65-83. [www.lexisnexis.co.za] |
en |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/5503 |
|
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
LexisNexis |
en |
dc.rights |
LexisNexis |
en |
dc.subject |
AIDS |
en |
dc.subject |
Vigs |
en |
dc.subject |
Weeskinders |
af |
dc.subject |
Children’s rights |
en |
dc.subject |
Kinderregte |
af |
dc.subject.lcsh |
Children of AIDS patients |
en |
dc.subject.lcsh |
Children's rights |
en |
dc.title |
AIDS orphans and children's rights |
en |
dc.title.alternative |
Vigs-weeskinders en kinderregte |
af |
dc.type |
Article |
en |