dc.contributor.author |
Joubert, Johann van Dijk
|
|
dc.date.accessioned |
2008-05-22T13:27:48Z |
|
dc.date.available |
2008-05-22T13:27:48Z |
|
dc.date.issued |
2007-09 |
|
dc.description.abstract |
Die Johannese weergawe van die Parakleet-Gees bied 'n vollediger begrip van die identiteit, rol en funksie van die Heilige Gees. Die Parakleet-Gees in die Johannese Evangelie werk aktief daaraan mee om Jesus te verheerlik en die Vader bekend te maak. Vanweë die teenwoordigheid van die Parakleet-Gees word Jesus ook alomteenwoordig, is Hy in sy volgelinge en is Hy permanent by hulle. Deur die Parakleet-Gees is gelowiges weer met Jesus verenig net soos Jesus met die Vader verenig is. Vanweë die teenwoordigheid van die Para-kleet-Gees word die volgelinge van Jesus deelgenote aan sy lewe en werk deur hulle geloof in Jesus. ENGLISH: The Johannine portrayal of the Paraclete-Spirit gives us a fuller understanding of the identity, role and function of the Holy Spirit. The Paraclete-Spirit in the Johannine Gospel works to glorify Jesus, and make the Father known. Because of the presence of the Paraclete-Spirit Jesus becomes omnipresent, is in his followers and is permanently with them. Through the Paraclete-Spirit believers are again united with Jesus as Jesus is united with the Father. Because of the presence of the Paraclete-Spirit Jesus' followers become participants in his life and work through faith in Him. |
en |
dc.format.extent |
212674 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Joubert, J 2007, 'A theological assessment and interpretation of the Johannine Paraclete-Spirit', In die Skriflig, vol. 41, no. 3, pp. 505-521. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_skrif.html] |
en |
dc.identifier.issn |
1018-6441 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/5463 |
|
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
Bureau for Scholarly Journals |
en |
dc.rights |
Bureau for Scholarly Journals |
en |
dc.subject |
Paraclete-Spirit |
en |
dc.subject.lcsh |
Bible -- N.T. -- John -- Criticism, interpretation, etc. |
en |
dc.subject.lcsh |
Jesus Christ -- History of doctrines -- Early Church, ca. 30-600. |
en |
dc.subject.lcsh |
Holy Spirit -- History of doctrines -- Early Church, ca. 30-600. |
en |
dc.subject.lcsh |
Holy Spirit -- History of doctrines -- Early Church, ca. 30-600 |
en |
dc.title |
A theological assessment and interpretation of the Johannine Paraclete-Spirit |
en |
dc.title.alternative |
Teologiese evaluasie en interpretasie van die Johannese Parakleet-Gees |
afr |
dc.type |
Article |
en |