dc.contributor.author |
Beckmann, Johan L.
|
|
dc.date.accessioned |
2008-05-21T08:50:01Z |
|
dc.date.available |
2008-05-21T08:50:01Z |
|
dc.date.issued |
2007 |
|
dc.description.abstract |
Die artikel is gebaseer op ’n huldigingslesing vir wyle professor PJ (Hans) Visser wat op 2007-07-27 by die Universiteit van Pretoria gelewer is. Professor Visser was ’n baanbreker in onderwysreg en die artikel neem slegs ’n gedeelte van sy werk oor onderwysreg in oënskou. Die bydrae toon aan dat sy werk dikwels oor die wanbelyning tussen die reg en skoolbeheer gehandel het. Ter aanvang word die konsep “belyning” omskryf waarna die oorsake van wanbelyning aan die
orde gestel en ’n “katalogus” van voorbeelde van wanbelyning aangebied word.
Visser se behandeling van wanbelyning voortspruitend uit algemene beleid oor
die onderwys word daarna kortliks bespreek. Die bespreking word gevolg deur ’n ondersoek na sy analise van wanbelyning ten opsigte van skoolbeheer per se en ten opsigte van die rol van ouers en leerders in skoolbeheer in die besonder. Ten slotte, word sy voorstelle vir die hersiening van die Skolewet van 1996 onder die loep geneem, voordat enkele aanbevelings gemaak word oor hoe sy nalatenskap gedenk kan word. |
en |
dc.format.extent |
193219 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Beckmann, J 2007, 'Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 205-221. [www.lexisnexis.co.za] |
en |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/5402 |
|
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
LexisNexis |
en |
dc.rights |
LexisNexis |
en |
dc.subject |
School governance |
en |
dc.subject |
Education law |
en |
dc.subject |
Hans Visser |
en |
dc.subject |
School governing bodies |
en |
dc.subject.lcsh |
School boards -- Law and legislation -- South Africa |
en |
dc.title |
Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy |
en |
dc.title.alternative |
Belyning van skoolbeheer en die reg : Hans Visser oor onderwysregspraak en -beleid |
af |
dc.type |
Article |
en |