dc.contributor.author |
Savage-Oyekunle, O.A. (Oluremi Ajoke)
|
|
dc.contributor.author |
Nienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
|
|
dc.date.accessioned |
2016-05-20T07:06:26Z |
|
dc.date.available |
2016-05-20T07:06:26Z |
|
dc.date.issued |
2015 |
|
dc.description |
The article is based on sections of the first author’s LLD thesis entitled Female adolescents’
reproductive health rights: Access to contraceptive information and services in Nigeria
and South Africa (UP 2014). (http://hdl.handle.net/2263/46234) |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die realiteit is dat adolessente deesdae vroeër in seksuele verhoudings betrokke raak, en
sal kwesbaar word vir geslags- en reproduktiewe gesondheidsprobleme. Veral adolessente
meisies word blootgestel aan seksueel-oordraagbare infeksies soos MIV, en loop verder
die risiko van ongewenste swangerskappe. Ten spyte van die bestaan van internasionale
en regionale menseregte-instrumente wat die reg van adolessente meisies op toegang tot
voorbehoedsinligting en -dienste verskans, en eweneens ten spyte van Suid-Afrika se
grondwetlike en siviele regsraamwerk wat hierdie regte waarborg, is daar vele struikelblokke
wat verhinder dat adolessente meisies toegang tot voorbehoedsinligting en -dienste
geniet. Hierdie artikel ondersoek dus, eerstens, die Suid-Afrikaanse regsraamwerk wat die
reg op toegang tot seksuele en reproduktiewe gesondheidsorginligting en -dienste van
adolessente meisies waarborg en, tweedens, die struikelblokke wat hierdie meisies teëkom
wanneer hulle poog om toegang tot sodanige dienste te verkry. Derdens word die
reperkussies van die bestaan van hierdie struikelblokke vir adolessente meisies ondersoek.
Ons voer aan dat om adolessente meisies te verhinder om toegang te geniet tot realistiese
en omvattende voorbehoedsinligting en -dienste baie nadele vir die gemeenskap inhou.
Aangesien die verwesenliking van goeie geslags- en reproduktiewe gesondheidsuitkomste
nie net daarvan afhang dat 0 staat regionale en internasionale menseregte-instrumente
ratifiseer nie, of die regte ook in sy munisipale regstelsel inkorporeer nie, moet ouers en
ander belanghebbendes ook gewillig wees om 0 gesindheidsverandering te ondergaan
teenoor adolessente se seksualiteit. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2016 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Savage-Oyenkule, OA & Nieneber, A 2015, 'Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 363-379. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/52728 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Adolessente meisies |
en_ZA |
dc.subject |
Human immunodeficiency virus (HIV) |
en_ZA |
dc.subject |
Adolescent girls |
en_ZA |
dc.subject |
Contraceptive information and services |
en_ZA |
dc.subject |
Voorbehoedsinligting en -dienste |
en_ZA |
dc.subject |
Suid-Afrikaanse reg |
en_ZA |
dc.subject |
South African law |
en_ZA |
dc.subject |
Menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) |
en_ZA |
dc.title |
Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1) |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |