A system with extended availability and switchover delays with a single repair facility is considered, with a random extended available period having a switching delay from online failure to the repair of the facility. Identifying suitable regeneration points, several operating characteristics, such as the moment generating function of the total uptime, mean, and mean square number of various events, are obtained, apart from reliability and availability functions.
'n Stelsel met verlengde beskikbaarheid, oorskakelvertraging met 'n enkele herstelfasiliteit en 'n toevalverlengde beskikbaarheidsperiode met oorskakeling vanaf intydse mislukking tot herstel, word behandel. Deur geskikte regenerasiepunte te identifiseer, kan verskeie bedryfseienskappe (benewens betroubaarheid en beskikbaarheid) soos 'n momentgenerende funksie vir totale beskikbare tyd, gemiddelde en gemiddelde kwadraatwaardes vir verskeie gebeurtenisse, bepaal word.