Recently added

Rosa Swanepoel Collection: Recent submissions

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Pres. Kruger se koets in Kerkstraat op pad terug van sy laaste inhuldiging, en bespreking van die winkels wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van die "Horse Shoe Bar" in Kerkstraat, en bespreking van die kroeg se verskillende eienaars.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van 'n foto van die noord-westelike hoek van Kerkstraat en Kerkplein ca. 1888, en al die geboue wat daarop gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Bespreking van geboue op Kerkstraat, insluitend Durban House, waaruit die Hoverker & Wormser boek- en kunswinkel sake gedoen het. Die gebou met gewels en dakvensters het 'n stoep waarvan die dak deur sierlike ysterkolomme ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    Foto van Kerkstraat-Wes en bespreking van geboue aan die noordekant daarvan, insluitend Bourke & Co. wat kenmerke van die Renaissance-styl toon.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-27)
    'n Foto van Kerkstraat-Wes, geneem in die rigting van die kerk op Kerkplein. Bespreking van die geboue wat aan weerskante van die straat gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van die optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898, en bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van 'n optog in Kerkstraat op pad na Pres. Paul Kruger se inhuldiging op 12 Mei 1898. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van 'n versierde ereboog op Kerkplein, opgerig toe Pres. Paul Kruger vir die derde keer herkies is. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van Pres. Kruger se koets op pad huistoe, in die tyd na die Jameson-inval. Hy word vergesel deur 'n polisiegeleide. Bespreking van die geboue wat in die agtergrond gesien kan word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10-26)
    Foto van Kerkstraat-Wes waar dit Kerkplein ontmoet, geneem vanaf die Paleis van Justisie. Bespreking van geboue aan die suidekant van die straat, insluitend Cafe Riche.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-04)
    Bespreking van Jim Torrance se poskaarte met foto's van Kerkplein, asook die geskiedenis van Pres. Paul Kruger se standbeeld en die fontein van Sammy Marks.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10)
    Beskrywing van 'n afskeidsbal wat in 1883 in die Union Club gehou is vir mnr. en mev. Colquhoun, vorige eienaars van die European Hotel in Pretoria, voor hulle vertrek na Engeland.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-09)
    Bespreking van die geskiedenis van die European Hotel en restaurant op Kerkplein, Pretoria, met verwysing na die verskillende eienaars daarvan. Sluit korrespondensie oor Eerste Fabrieke, Tielman de Villiers se familie, en ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-08)
    Beskrywing van Pres. Paul Kruger se houding teenoor drankgebruik en -misbruik, en hoe A.H. Nellmapius in 1883 die Eerste Fabrieken brandewynstokery langs die Pienaarsrivier gevestig het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-07)
    Die geskiedenis van die Vermeulen-familie in Pretoria word bespreek na aanleiding van drie grafte wat in Faerie Glen gelee is. Die uitleg van Voortrekkerplase en hoe sekere voorstede ontstaan het, word ingesluit.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-06)
    Verdere bespreking van die geskiedenis van die Standard Bank in Pretoria met fokus op die situasie tydens die twee Vryheidsoorloë.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-05)
    Die geskiedenis van die Standard Bank in Pretoria, insluitend die geboue waaruit dit sake gedoen het, die bestuurder en werknemers, asook die bekende kliente wat van die bank se dienste gebruik gemaak het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-03)
    Opvolgbespreking van buffels wat moontlik as trekdiere gebruik is, en beskrywing deur Heloise Greenlees van Sarie Preller en Charl Celliers se huweliksfees in 1880.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-02)
    Verskeie onderwerpe word bespreek, o.a. Boere wat geweier het dat Britse burgers oor hul plase mag reis, zebras en elande wat as alternatief vir perde gebruik is, die klip voetpaaie by Wonderboom Natuurreservaat, en die ...