Recently added

We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.

Rosa Swanepoel Collection: Recent submissions

  • Swanepoel, Rosa (2006-06)
    Die familiegeskiedenis van Eerwaarde Alfred Roberts, hoof van die seunskool en sy vrou Edda, word bespreek, asook die rugbyspan van Pretoria. 'n Brief van Paul Els wat navorsing doen oor Thaba Tshwane word ingesluit.
  • Swanepoel, Rosa (2005-04)
    Die beskikbaarstelling van die Pretoriase Doopregisters en Rustenburgse huweliksregisters word hanteer.Vervolgens word begraafplase, 'n tweede tronk, en die skool van Wessel Louis bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2006-09)
    Die briefwisseling met Freda Green oor skets van die vlagpaal by Time Ball Hill en die moontlike kunstenaar word bespreek. Dokumentasie oor die Pretoriase Eeufees 1855-1955 asook die oudste Skoenfirma (H du Bruyn) en die ...
  • Swanepoel, Rosa (2005-08)
    Uit die lees van koerante word die gebruik van Kerkplein, Volksspelen, plaagbeheer vir ongewensde plante en plantluise bespreek. Die navraag oor Witfontein Plaasopstal en die antwoord daarop word toegelig met 'n foto van ...
  • Swanepoel, Rosa (2006-11)
    Nuusbrokkies uit De Volkstem word bespreek, insluitend die stig van 'n museum en biblioteek asook die anneksasie van Transvaal deur Lord Shepstone.
  • Swanepoel, Rosa (2007-09-14)
    In die lesing word o.a. die onderskeie kerke wat op Kerkplein opgerig is, die ou raadsaal en sy toring, en die "doodskis" gebou wat in Parlementstraat opgerig is, bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2005-03)
    Uit "De Volksstem" word die stig van 'n Pretoriase Vrywillige Artilleriekorps bespreek wat offisiere, wapens, oefentye en uniforms insluit.
  • Swanepoel, Rosa (2006-07)
    Die speel van rugby op kerkplein en die betekenis van Time Ball Hill [nou Salvokop] asook die Posmeestergeneraal J.A. de Vogel word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2007-08-31)
    In hierdie lesing word nog 'n aantal besighede, kerke en 'n brug oor die Apiesrivier bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2006-12)
    Besprekings in dié nuusbrief handel o.a. oor De Bruyn Skoenwinkel, die stigting van die drie susterkerke, die doopregister van die kerk op Kerkplein,'n lys van ou kaarte van Pretoria en die tronk en konsentrasiekamp teen ...
  • Swanepoel, Rosa (2007-08)
    In hierdie nuusbrief gee Rosa Swanepoel meer inligting oor een van die Zeiler broers deur, en bespreek sy die interessante karakter Paul August Moes.
  • Swanepoel, Rosa (2007-07)
    In hierdie nuusbrief bespreek Rosa Swanepoel die skildery “President Kruger in his Victoria 1889”, en meer word oor die skilder Robert Wolf vertel. Sommige van die geboue in die skildery soos diè van Gillingham [Bakery], ...
  • Swanepoel, Rosa (2007-06)
    Die nuusbrief handel oor die drie Zeiler broers en hul winkel, hul betrokkenheid by aktiwiteite in Pretoria met die ontdekking van goud en as personeel by die landroskantoor.