Recently added

Rosa Swanepoel Collection: Recent submissions

  • Swanepoel, Rosa (2008-03-20)
    Die veranderinge tydens die restourasie van die Gereformeerde Kerk word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2008-03-17)
    Die Jenkins-familie en die bou van Tom Jenkinsrylaan word in hierdie brief bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2008-02-28)
    Opsomming van inligting vanaf 'n koerantberig van 1876.
  • Swanepoel, Rosa (2008-02-28)
    Bespreking van 'n foto van die vrywilligerwagte voor Krugerhuis in Kerkstraat, tussen Potgieter- en Schubartstrate.
  • Swanepoel, Rosa (2008-02-28)
    'n Bespreking van die verskillende klubs, asook die geboue en erwe rondom Kerkplein, wat in die 1870's en 1880's in Pretoria bestaan het.
  • Swanepoel, Rosa (2008-02-27)
    Voorstelling van 'n groepsportret geneem by die opening deur Pres S.J.P. Kruger van die nuwe Nasionale Bankgebou in Pretoria, April 1893. Dit word toegelig met 'n sleutel van teenwoordigers, met notas by sommige name.
  • Swanepoel, Rosa (2007-10)
    Verskillende soorte blokhuise, die Westfort-hospitaal, die huis en kerk vroeër by Daspoort Rioolwerke, asook die Kerkstraat begraafplaas word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2007-10)
    'n Bespreking van die argitektuur van die Westfort-hospitaal en Roomse Kerkie, asook die verskillende begraafplase by Thaba Tswhane, Pretoria en Die Hoogte.
  • Swanepoel, Rosa (2007-11-06)
    Bespreking van 'n foto van die twee Dopperkerke. Dit toon die agterkant van die nuwe kerk.
  • Swanepoel, Rosa (2007-11-06)
    Bespreking van die verskillende wonings van Pres. Paul Kruger.
  • Swanepoel, Rosa (2007-11-06)
    'n Foto van die Dopperkerk [Paul Kruger-kerk], met die gemeente wat kampeer vir Nagmaal.
  • Swanepoel, Rosa (2007-11-06)
    Bespreking van die bou van die Krugerhuis (1884) en die latere veranderinge wat aangebring is.
  • Swanepoel, Rosa (2007-11-06)
    Bespreking van die hoeksteenlegging en inwyding van die "nuwe" Gereformeerde Kerk, ontwerp deur Klaas van Rijsse en voltooi in 1897.
  • Swanepoel, Rosa (2003-02)
    'n Bydrae oor die Erasmusgebou, en die ontsnapping van Sir Winston Churchill uit die Staatsmodelskool, toegelig met 'n foto en kaart, word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2004-05)
    'n Bespreking oor die geskiedenis van die vroeëre kerke in Pretoria en die klok van St. Alban’s Katedraal sluit ook 'n gepubliseerde gedig in. Die verskille tussen horlosies, klokke en uurwerke word uitgewys.
  • Swanepoel, Rosa (2004-03)
    Die drie Raadsale word bespreek en kommentaar deur besoekers (o.a. Mark Twain) op die horlosie van die eerste kerk op Kerkplein word gedeel.
  • Swanepoel, Rosa (2003-09)
    Wonderboompoort en die ontsnapping van Jan Celliers uit 'n beleerde Pretoria word bespreek.
  • Swanepoel, Rosa (2004-07)
    Die opmeting van Pretoria, en kanonne vir militêre gebruik asook in privaat besit, word bespreek. Korrespondensie word vervolgens hanteer.
  • Swanepoel, Rosa (2007-10-25)
    Bespreking van 'n foto van die Krugerhuis na die besetting van Pretoria deur Lord Roberts op 5 Junie 1900.
  • Swanepoel, Rosa (2007-10-25)
    Bespreking van die kaart van Donaldson & Hill’s "New Map of the City of Pretoria and Suburbs" gedurende 1899-1904 met fokus op die gedeelte van Kerkstraat tussen Potgieter- en Schubartstrate.