dc.contributor.advisor |
Schoeman, Marinus J. |
en |
dc.contributor.postgraduate |
Boshoff, H.J. |
en |
dc.date.accessioned |
2015-11-25T09:53:28Z |
|
dc.date.available |
2015-11-25T09:53:28Z |
|
dc.date.created |
2015/09/01 |
en |
dc.date.issued |
2015 |
en |
dc.description |
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2015. |
en |
dc.description.abstract |
Hierdie verhandeling stel ondersoek in na die opkoms en invloed van logosentrisme in die filosofie. Logosentrisme beskou die medium van skrif, die vorm waarin die meeste filosofie sedert Plato gegiet is, as ʼn volwaardige plaasvervanger vir die stem. In die besonder fokus die studie op die invloed wat die fonetiese alfabet op die totstandkoming van hierdie vooroordeel gehad het. Die implikasie van hierdie beskouing strek egter wyer as skrif, dit het ook ʼn invloed op die wyse waarop die rol van tegniek in die geheel verstaan is. Tegniek beskik volgens hierdie benadering oor die moontlikheid om die werklikheid ten volle deursigtig en manipuleerbaar te maak.
Indien die deursigtigheid van mediums egter bevraagteken word, kan alternatiewe moontlikhede na vore tree. Eerstens kan die beginsel van reproduseerbaarheid en stabiliteit nie meer aan die werklikheid toegeken word nie. Verder kan die mens ook beskou word as onderworpe aan die veranderinge wat in die werklikheid rondom hom plaasvind. Laastens moet die mens se omgang met die veranderende werklikheid ten nouste met tegniek verbind word.
Om hierdie alternatiewe te ondersoek, steun my verhandeling op die begrip individuasie, soos gebruik deur Gilbert Simondon. Simondon verduidelik dat individuasie verwys na die wyse waarop individue, samelewings en tegniese middele in ʼn samespel vorm aanneem. Die verhouding is dinamies, wat beteken dat elk van die dele deurlopende verandering ondergaan.
Filosofie is nie ʼn uitsondering op hierdie reël nie en word dus ondersoek aan die hand van sy eie proses van ontogenese. Ontogenese impliseer dat ʼn sisteem wel kan voortbestaan indien dit ʼn primêre element daarvan verlore gaan. Daarom ondersoek die verhandeling die voorwaardes vir die voortbestaan van filosofie vir sover dit nie meer aan die beginsel van logosentrisme vaskleef nie.
Drie werke wat figureer in my ondersoek is Nietzsche se Birth of Tragedy, Plato se Phaedrus en Derrida se Of Grammatology. |
en |
dc.description.abstract |
This study will explore the development and influence of logocentrism in philosophy. Logocentrism presupposes that writing, the medium in which philosophy has been cast in since Plato, is a complete supplement for the voice. In particular, the study will focus on the influence that the phonetic alphabet had on the development of this presupposition. The implication of this approach stretches further than writing; it also has an influence on the way the role of technics has been understood as a whole. Technics, according to the logocentric approach, consists of the ability to make reality fully transparent and manipulable.
If the transparency of mediums is questioned, however, alternative possibilities can emerge. Firstly, the principle of reproducibility and stability can no longer be attributed or read into reality. Furthermore, humanity should be seen as subject to the changes that occur in reality. Lastly, humanity’s relation to the changing nature of reality must be closely related to technics.
To explore these alternatives, my study will be supported by the notion of individuation as described by Gilbert Simondon. Simondon explains that individuation refers to that way that individuals, societies, and technical mediums take shape in cohesion. The relation is dynamic, which means that each of the parts is subject to ongoing change.
Philosophy is no exception to this rule and will be examined through its own process of ontogenesis. Ontogenesis implies that a system can endure, even if a primary element gets lost. Therefore the precondition for the endurance of philosophy exists insofar it doesn’t remain attached to logocentrism.
Three works that will be used in my study will be Nietzsche’s Birth of Tragedy, Plato’s Phaedrus, and Derrida’s Of Grammatology. |
|
dc.description.availability |
Unrestricted |
en |
dc.description.degree |
MA |
en |
dc.description.department |
Philosophy |
en |
dc.description.librarian |
tm2015 |
en |
dc.identifier.citation |
Boshoff, H 2015, Die ontogenese van filosofie, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50775>
|
en |
dc.identifier.other |
S2015 |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/50775 |
|
dc.language.iso |
af |
en |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.rights |
© 2015 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
en |
dc.subject |
UCTD |
en |
dc.title |
Die ontogenese van filosofie |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |