Abstract:
Rasionalisasie en Optimalisering 1988–1997 : Ontwikkelings op onderwysgebied en finansiële druk bring streng eise en lei tot ‘n intensiewe herstruktureing oor die
hele spektrum. Personeelvermindering, hervorming van onderrigmetodes en die eis van uitnemendheid intensifiseer die
akademiese bedryf.