Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940

Show simple item record

dc.contributor.author Oberholzer, J.P.
dc.date.accessioned 2015-09-15T09:04:58Z
dc.date.available 2015-09-15T09:04:58Z
dc.date.issued 2010-09
dc.description.abstract Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940 : Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanweë die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Oberholzer, J.P., 2010, ‘Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #919, 8 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3.919. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v66i3.919
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49874
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Universiteit benoem en_ZA
dc.subject Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk en_ZA
dc.subject Dominee G.M. Pellisier en_ZA
dc.subject Godsdienswetenskap en_ZA
dc.subject Die begin van n ontwikkeling en_ZA
dc.subject Twee feitlik selfstandige afdelings en_ZA
dc.subject Fakulteit Teologie en_ZA
dc.title Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record