Abstract:
Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960 : Die vak Bybelkunde maak sy verskyning. Die emeritaat van Gemser, S.P. Engelbrecht en H.P. Wolmarans en die toetrede van E.S. Mulder, A.D. Pont en F.J. van Zyl tot Afdeling A bring ‘n radikale verandering. Ekumeniese druk begin oplaai
rondom die landspolitiek. Die Cottesloe-konferensie bring beroering. Die houding van A.S. Geyser en A. van Selms wek
weerstand.