Abstract:
Evaluering en selfinterptetasie 1971‒1980 : Personeelwisseling bring nuwe rolspelers. Terugskouing lei na evaluering van teologiese rigting. Politieke hoogspanning gaan
nie by kerk en fakulteit verby nie. Die ontstaan van die Kerklike Instituut vir Toerusting van Ampsdraers en Lidmate bring
‘n waardevolle toevoeging.