Book report on the 2014 Re-centring Tshwane Lab including essays on the role of the city as national Capital, heritage in Tshwane, resilience, heritage and urban development, shared heritage and the tradition of heritage and education at the Department of Architecture at the University of Pretoria. Project and publication co-funded by the Cultural Heritage Agency of the Netherlands through the Shared Heritage Programme and the University of Pretoria Capital Cities Programme.
Boekverslag van die 2014 Re-centring Tshwane Lab, insluitend skryfstukke oor die rol van die stad as nasionale hoofstad, erfenis in Tshwane, resilience, erfenis en stedelike ontwikkeling, gedeelde erfenis en die tradisie van erfenis en onderwys aan die Departement van Argitektuur. Projek en publikasie deels deur die Nederlandse Kulturele Erfenisagentskap se Gedeelde Erfenis Program en die Universiteit van Pretoria se Capital Cities program befonds.