dc.contributor.author |
Maree, J.G. (Kobus)
|
|
dc.contributor.author |
Molepo, Jacob Maisha
|
|
dc.contributor.author |
Owen, J.H.
|
|
dc.contributor.author |
Ehlers, Rene
|
|
dc.date.accessioned |
2008-04-03T13:20:22Z |
|
dc.date.available |
2008-04-03T13:20:22Z |
|
dc.date.issued |
2005 |
|
dc.description.abstract |
Problem-based approach to mathematics in grades 9 and 11 in the Limpopo Province:
Teachers of schools in the central region of the Limpopo Province of South Africa received training in a problem-based approach to the teaching and learning of mathematics and introduced these principles into their classes. Follow-up visits to schools took place on a monthly basis for one year. 800 learners in Grades 9 and 11 completed the Study Orientation Questionnaire in Mathematics (SOM).
Mean age in Grade 11 was 17.5 yr. (SD = 1.4), and in Grade 9, 15.1 yr., (SD = 1.2). The differences between the post- and pre-test marks for the two groups were compared. The means for marks in mathematics were significantly different for the two groups.
AFRIKAANS: Onderwysers van skole in die sentrale streek van die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika is opgelei in ’n probleemgebaseerde benadering
tot onderrig- en leermetodes in wiskunde en het dié beginsels in hulle klasse toegepas. Opvolgbesoeke by die betrokke skole is vir ’n jaar lank op ’n maandelikse grondslag gedoen. 800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-oriëntasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (SA = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (SA = 1.2). Die verskille tussen die na- en
voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die twee groepe se gemiddelde punte vir wiskunde het beduidend verskil. |
en |
dc.format.extent |
70676 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Maree, JG, Molepo, JM, Owen, JH & Ehlers, R 2005, ''n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 24, no. 4, pp. 124-133, [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html] |
en |
dc.identifier.issn |
0254-3486 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/4845 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns |
en |
dc.rights |
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns |
en |
dc.subject |
Wiskunde |
en |
dc.subject |
Probleem-gebaseerde benadering |
en |
dc.subject |
Limpopo |
en |
dc.subject |
Graad 9 |
en |
dc.subject |
Graad 11 |
en |
dc.subject |
Sekondêre skole |
en |
dc.subject |
Suid-Afrika |
en |
dc.title |
Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie |
en |
dc.type |
Article |
en |