This article presents a selection of photographs as evidence of community engagement at the local
level, in an area near Cape Town which is heavily stigmatised. Press posters, public signage and
linguistically visible domains are analysed in terms of outsider versus insider inscription of identity,
raising the issue of the degree to which residents are positioned to break spatial constraints. The images
selected for discussion represent four categories: first, those depicting the geographical features of
the area, second, neighbourhood signage (constructed by insiders in the community), third, billboards
and advertisement (outsiders tapping into stereotypical perceptions of the local community) and
lastly, newspaper and tabloid headline posters (reinforcing outsider perceptions of the community).
The purpose of the analysis is to reveal how members and groups of the Mitchell’s Plain community
express ownership and participation through self-inscription. These self-inscriptions are viewed
against the background of existing historical and official super-imposed inscriptions. Finally, the
paper provides examples of how residents position themselves in terms of the spatial constraints and
what forms of agency they exercise under severe socio-economic strains.
Hierdie artikel stel ‘n reeks foto’s as bewys van gemeenskaps betrokkenheid op plaaslike vlak voor
in ‘n gemeenskap naby Kaapstad wat erg gestigmatiseerd is. Pers-plakkate, publieke naamborde en
linguistiek-sigbare areas word in terme van buitestaander- teenoor lidmaat-inskripsie van identiteit
geanaliseer. wat die kwessie van die graad waartoe inwoners in staat is om ruimtelike beperkings
te verbreek, aanspreek. Die beelde wat vir hierdie bespreking gekies is stel vier kategorieë voor:
die eerste stel die geografiese kenmerke van die area voor, die tweede is plaaslike naamborde en
tekens (deur lidmate van die gemeenskap geskep), derde, advertensieborde en advertensies (geskep
deur buitestaanders wat munt slaan uit stereotipiese persepsies van die plaaslike gemeenskap) en
laastens, koerantopskrifte en hoofopskrif-adevertensies (wat die buitestaander se persepsie van die
gemeenskap versterk). Die doel van hierdie analise is om te wys hoe lede en groepe van die Mitchell’s
Plain gemeenskap eienarskap en deelname deur self-inskripsie uitdruk. Hierdie self-inskripsies word
beskou teen die agtergrond van bestaande historiese en offisiële inskripsies wat bo-oor die bestaande
inskripsies gemaak is. Laastens verskaf hierdie artikel ook voorbeelde van hoe inwoners hulself in
terme van ruimtelike beperkings positioneer en watter vorme van ondersteuning hulle onder erge
sosio-ekonomiese druk beoefen.