dc.contributor.author |
Mare, Estelle Alma
|
|
dc.date.accessioned |
2015-07-09T12:22:54Z |
|
dc.date.available |
2015-07-09T12:22:54Z |
|
dc.date.created |
2014 |
|
dc.date.issued |
2014 |
|
dc.description.abstract |
This article expounds Edmond Bacon’s “principle of the second man”, formulated in his Design
of Cities (1967), as a criterion for judging the addition of another building or additional architectural
structures a on a significant building site. This principle basically implies that an architect who designs
a new building for a site on which a significant building already exists, or a group of buildings that
spatially belong together already exist, should not detract from the merit of the work of the first
architect, but, also in the case of the restoration or addition to the original, should blend the new
structure with the old, not necessarily by imitation or copying. This is a test for an architect’s creative
ingenuity and moral responsibility, because a disharmonious architectural addition on an established
site can destroy its sense of place. In broad terms, a site that may be considered as architecturally
significant can be identified in various ways: it could be an enclosed space, such as most city
squares in which a historically important building has pride of place; it could be a historical or
culturally significance space in which a sense of place has already been established and reinforced
architecturally, or, furthermore, in the case of cities regulated by law with respect to building materials,
construction practices or design to ensure uniform aesthetic norms and homogenous cityscapes. On
sites with a meaningful urban tradition the designs of second architects may be considered successful
if they do not only not distract from the primacy of the existing main building or group of buildings
that established and conserves the sense of place of the site, but instead reinforces or enhances its
architectural merit and the perceptual unity of the group design. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
In hierdie artikel word verder geteoretiseer oor Edmond Bacon se “beginsel van die tweede argitek
wathy in sy Design of Cities (1967) geformuleer het as ’n kriterium vir die beoordeling van die
toevoeging van ’ngebou of bykomendeargitektoniese strukture op ’n belangrike bouterrein. Hierdie
beginsel impliseer basies dat ’n argitek wat ’n nuwe gebou ontwerp vir ’n terrein waarop daar reeds
’n belangrike gebou of ’n groep geboue wat ruimtelik saam hoort, bestaan, nie aan die meriete
van die eerste argitek nie afbreuk behoort te doen nie, maar om die nuwe struktuur, ook in die
geval van die restourasie van of aanbouing, by die reeds bestaade aan te pas, nie noodwendig deur
nabooting of kopiëring nie. Dit is ’n toets vir ’n argitek se kreatiewe vindingrykheid en morele
verantwoordelikheid, want ’n onharmoniese argitektoniese byvoeging op ’n gevestigde terrein
kan die pleksin daarvan benadeel. In breë trekke kan ’n terrein wat as argitektonies belangrik
beskou kan word, op verskillende maniere uitgeken word: dit kan ’n afgesluite ruimte wees
soos die meeste stadspleine waar ’n geskiedkundig belangrike gehou aansien geniet; dit kan ’n
geskiedkundig- of kultureel-belangrike ruimte wees waar die pleksin reeds gevestig of herbevestig
is, of, in nog ’n instansie, in die geval van stede ten aansien waarvan die gebruik van boumateriaal,
konstruksiemetodes of ontwerp wetlik beheer word met die doel om eenvormige estetiese norme en
homogene stadslandskappe te verseker. Op terreine met ’n betekenisvolle stedelike tradisie kan die
ontwerpe van tweede argitekte as geslaagd beskou word indien dit nie net nie afbreuk doen aan die
voorrang van die bestaande gebou of groep geboue wat die pleksin gevestig het en steeds bewaar nie,
maar daartoe bydra om die argitektoniese meriete en perseptuele eenheid van die groepontwerp van
die terrein te bewaar of te verhoog. |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/sajah |
en_ZA |
dc.format.extent |
26 Pages |
en_ZA |
dc.format.medium |
PDF |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Mare, EA 2014, 'The role of the second architect on a significant building site', South African Journal of Art History, vol. 29, no. 2, pp. 180-205. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html] |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
0258-3542 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/46858 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
Art Historical Work Group of South Africa |
en_ZA |
dc.rights |
Art Historical Work Group of South Africa |
en_ZA |
dc.subject |
Second architect |
en_ZA |
dc.subject |
Edmond Bacon |
en_ZA |
dc.subject |
Architectural sense of place |
en_ZA |
dc.subject |
Group Design |
en_ZA |
dc.subject.lcsh |
Art -- History |
|
dc.subject.lcsh |
Architecture -- History |
|
dc.title |
The role of the second architect on a significant building site |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Die rol van die tweede argitek op ’n belangtike bouterrein |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |