Gerard Moerdyk [Moerdijk] pays tribute to American sculptor and taxidermist Dr. Carl Akeley, who is establishing the African Hall at the Museum of Natural History in New York, where African fauna will be exhibited. Photographs ...
Op uitnodiging van die "Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns", het Gerard Moerdijk, die Transvaalse argitek, 'n lesing aangebied oor Suid-Afrikaanse argitektuur.
'n Koerantberig oor Gerard Moerdijk se lesing oor "Afrikaanse" argitektuur, in Pretoria aangebied op uitnodiging van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns.
Beelde van en teks oor drie stoele ontwerp deur argitek, Gerard Moerdyk vir Mnr. Douw van der Merwe. Die stoele is ontwerp volgens die ou Hollandse styl.
"Ons grootste nadeel is dat ons nog nie 'n nasie is nie", het mnr. Gerard Moerdijk, voorsitter van die Pretoriase Universiteitsraad en ontwerper van die Voortrekkermonument, vanaand gesê op die jaarlikse eetmaal van die ...
A resolution shall be submitted to the Council of the Institute of Architects, that a referendum be held of every registered architect on the question whether the Institute shall ban the City Council's competition for the ...
In his response to a recent reference in Stoep Talk [a column in The Star] to the "slight error" in the placing of the aperture through which a beam of light is designed to strike the sarcophagus at noon on 16 December, ...
The exact time when a beam of sunlight will shine onto the sarcophagus, the highlight of the Voortrekker Monument Celebrations, will be true noon, 1¾ minutes after noon, South African time.