Bespreking van geboue op 'n foto, geneem uit die kerktoring op Kerkplein, van die blok tussen Kerkplein, Markstraat [later Paul Krugerstraat], Vermeulenstraat en Palace-straat. Geskiedenis van die eerste goewerment-skoolgebou, wat ook gedien het as landdros- en staatskantore, en wat later gesloop is om plek te maak vir die Paleis van Justisie.
Discussion of buildings on a photograph, taken from the church steeple on Church Square, of the block between Church Square, Market Street [later Paul Kruger Street], Vermeulen Street and Palace Street. History of the first government school building, which served as state and magistrate's offices, and was later demolished to make way for the Palace of Justice.