dc.contributor.author |
Cruywagen, J.H.H. (Hoffie)
|
|
dc.date.accessioned |
2015-06-19T04:53:35Z |
|
dc.date.available |
2015-06-19T04:53:35Z |
|
dc.date.issued |
2014 |
|
dc.description.abstract |
There is currently only one published tender price index available in South Africa
for use by built-environment practitioners. The purpose of this article is to report
on an investigation into the nature of a more recent tender price index.
A literature study was conducted to examine the theory of indices in order to
establish which type of index as well as which formula would be appropriate
for use in South Africa. Thereafter, the priced bills of quantities of a selected
number of projects were analysed in order to identify representative indicator
items as well as the weighting thereof for an index. Thirty-two indicator items
were identified that could be used for calculating an index. In addition, sourced
priced bills of quantities for a number of projects over a six-and-a-half year
period were analysed to calculate average rates for the 32 selected indicator
items. These rates, together with the established weightings of items, were used
to calculate an index.
The main finding that emerged from the research was that, by using the above
methodology, an alternative tender price index could be determined for use
by the South African building industry. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Daar is tans slegs een gepubliseerde tenderprysindeks beskikbaar in Suid-Afrika
vir gebruik deur bou-omgewing praktisyns. Die doel van hierdie artikel is
om verslag te lewer oor ’n studie wat gedoen is oor hoe ’n meer onlangse
tenderprysindeks daar sou uitsien.
’n Literatuurstudie is uitgevoer om die teorie van indekse te bestudeer. Dit is
gedoen ten einde te bepaal watter tipe indeks asook watter formule die
mees geskikte sou wees vir gebruik in Suid-Afrika. Daarna is die gepryste
hoeveelheidslyste van geselekteerde projekte ontleed om verteenwoordigende
aanwyseritems te bepaal asook die gewigte daarvan. Twee-en-dertig
verteenwoordigende aanwyseritems wat gebruik kan word vir die berekening
van die indeks is geïdentifiseer. Verdere ontleding van ingewinne gepryste
hoeveelheidslyste van ’n aantal projekte oor ’n ses-en-’n-halfjaar tydperk is
gedoen om gemiddelde tariewe vir die gekose 32 aanwyseritems te bepaal. Hierdie tariewe, saam met die bepaalde gewigte van die items, is gebruik vir
berekening van ’n indeks.
Die belangrikste bevinding van die studie is dat deur gebruik te maak van
bostaande metodologie kan ’n tenderprysindeks daargestel word vir alternatiewe
gebruik deur die Suid-Afrikaanse bou-industrie. |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2015 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/struct |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Cruywagen, H 2014, 'Towards the establishment of a relevant national tender price index for the South African building industry', Acta Structilia, vol. 21, no. 2, pp. 22-44. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1023-0564 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/45593 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
SUNMeDIA |
en_ZA |
dc.rights |
© UV/UFS |
en_ZA |
dc.subject |
Indices |
en_ZA |
dc.subject |
Bills of quantities |
en_ZA |
dc.subject |
Rates |
en_ZA |
dc.subject |
Indekse |
en_ZA |
dc.subject |
Hoeveelheidslyste |
en_ZA |
dc.subject |
Tariewe |
en_ZA |
dc.subject |
Tenderprysindeks |
en_ZA |
dc.subject |
Tender price index |
en_ZA |
dc.subject |
South African building industry |
en_ZA |
dc.subject |
Suid-Afrikaanse bou-industrie |
en_ZA |
dc.title |
Towards the establishment of a relevant national tender price index for the South African building industry |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |