: Bespreking van 'n ou foto van die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Die grasdakgebou met stoep staan tussen die huis van J.R. Lys en die eerste tronk. 'n Onsuksesvolle tender deur ene L. Vuyk vir die bou daarvan is ingesluit.
Discussion of an old photograph of the first government building on Church Square. The thatched building with stoep stands between the house of J.R. Lys and the first jail. An unsuccessful tender by L. Vuyk to build it is included.