Abstract:
ABSTRACT: The Job Diagnostic Survey (JDS) and the Job Characteristics Model (JCM) have been widely used in South African
organisations. The purpose of this study was to determine whether the JDS is useful if it is applied to a particular
population or to groups from highly dissimilar backgrounds.
Cultural diversity research has revealed differences between the values, attitudes and leadership styles of people
from different cultural groups. In this study, Hackman and Oldham’s JDS was applied to Black and White employees
(n=66) to determine construct equivalence for these two cultural groups. Confirmatory factor analysis confirmed
that there were no significant differences between the Black and White groups tested, suggesting that the JDS could
be applied to different population groups.
OPSOMMING: Die Pos-diagnostiese vraelys (JDS) en die Pos-kenmerke Model (JCM) word wydverspreid deur Suid-Afrikaanse
organisasies gebruik. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of die JDS van toepassing is op verskillende
kultuurgroepe.
Navorsing rakende kultuurdiversiteit het aangetoon dat daar verskille bestaan rakende die waardes, houdings en
leierskapstyle van verskillende kultuurgroepe. In hierdie studie is die (JDS) van Hackman en Oldham toegepas op
Swart- en Blanke werknemers (n=677) ten einde die konstruk-ekwivalensie daarvan bepaal. ’n Bevestigende
faktorontleding het aangetoon dat daar geen betekenisvolle verskille bestaan tussen die Swart- en Blankegroepe wat
getoets is nie. Die aanname word dus gemaak dat die JDS toegepas kan word op verskillende populasiegroepe.