Abstract:
Fear of crime has become an important issue, largely because of its perceived effects
on people’s social behaviour. The purpose of this article is to focus on the impact of
crime on South African consumers and on how the retail environment is influenced
by the changes in social behaviour brought about by fear of victimisation. Special
attention is paid to the implications for South African retailers because, in a society
plagued by crime, retailers can consider direct marketing as a value-added shopping
channel to consumers in need of a safer alternative. The main findings of an exploratory
study indicate that those who have been victims of crime at a store or shopping
centre, and especially women, are more sensitive to safety concerns while shopping.
OPSOMMING: Vrees vir geweld het ’n belangrike vraagstuk in Suid-Afrika geword vanweë die
waargenome effek daarvan op mense se sosiale gedrag. Hierdie artikel fokus op die
impak wat geweld op Suid-Afrikaanse verbruikers het, asook op wyses waarop die
kleinhandelsomgewing deur die veranderinge in sosiale gedrag as gevolg van die
vrees vir geweld beïnvloed word. Die implikasies daarvan vir kleinhandelaars word
ondersoek aangesien Suid-Afrikaanse kleinhandelaars direkte bemarking as ’n alternatiewe,
veiliger aankoopkanaal aan veiligheidsbewuste verbruikers kan bied. Die
bevindinge van ’n verkennende studie dui aan dat vroue, asook almal wat reeds slagoffers
van geweld by ’n winkel of inkopiesentrum was, meer sensitief as ander mense
is met betrekking to hulle veiligheid wanneer hulle aankope doen.