Franzsen, R.C.D. (Riel)
(University of Pretoria, 2013)
In die Afrikaanse letterkunde speel voëls by verskeie digters ’n belangrike rol – as simbole of metafore, of bloot as onderwerp in tradisionele natuurgedigte. Ook in die oeuvre van D.J. Opperman, een van die grootste ...