Abstract:
Vrydag moes voorleggings oor min. Kader Asmal se samesmeltingsplanne vir hoër onderwysinstelllings by hom wees, en sy finale planne sal nou binne afsienbare tyd bekend wees. Intussen kyk Jonathan Jansen nugter na die eertydse swart universiteite se situasie.