Abraham Kuyper wanted his fellow countrymen to accept biblically informed academic
output as scientific and therefore authoritative. If Kuyper’s plans were to come to fruition, he
would have to state the case for a Christian science in a way that made sense to an audience
enamoured with empirical science. Kuyper did this when he adopted foundationalism as
epistemological thought structure, just like empirical scientists did. He did also differ from
empirical science in the sense that he took faith as the foundation for his epistemological
thought structure. Although Kuyper’s choice for faith as foundation gave him the opportunity
to introduce the Bible to scientific endeavour, his acceptance of foundationalism resulted in
him dehumanising knowledge the same way empiricist scientist’s did.
Abraham Kuyper se Christelike en empiriese wetenskappe - verskillend, dog dieselfde:
‘n Ondersoek na epistemologiede denkstrukture. Abraham Kuyper wou dat sy tydgenote
bybels-gefundeerde akademiese arbeid as wetenskaplike arbeid aanvaar. Ten einde dit te
bewerkstellig moes Kuyper sy saak vir ’n Christen-wetenskap so stel dat dit sin kon maak vir
sy tydgenote wat sterk onder die invloed van die waarde van empiriese wetenskapsbeoefening
was. Kuyper het dit gedoen deur, soos die empiriese wetenskapsbeoefening, ook van ’n
foundationalist epistemologiese denkstruktuur gebruik te maak. Hy het wel van die empiriese
wetenskapsbeoefening verskil deur geloof as fondasie vir sy epistemologiese denkstruktuur
te neem. Hoewel Kuyper se aandrang op geloof as fondasie hom die geleentheid gegee het
om die Bybel by wetenskapsbeoefening te betrek, het sy aanvaarding van foundationalism
tot gevolg gehad dat hy kennis op dieselfde wyse as die empiriese wetenskapsbeoefening
dehumaniseer.