Agricultural engineering applies existing knowledge to provide for humanity’s greatest need: food for survival. This article presents an opportunity to augment existing agricultural engineering practices with industrial engineering techniques, with the aim of encouraging financial control during the expansion of assets on farms. Facility planning techniques are combined with a well-known enterprise engineering technique, the transformation roadmap, to develop a Farm Site Development Method (FSDM). The purpose of the FSDM is to provide method guidance in developing a facilities master plan to evolve farm facilities in a phased approach towards a future/saturation state. The article also presents an evaluation of the FSDM, via a practical demonstration at Waterfall Farm.
Landbou-ingenieurswese gebruik bestaande kennis om aan een van die mensdom se grootste behoeftes te voldoen: voedsel vir oorlewing. Die geleentheid om bestaande landbou-ingenieurswese praktyke aan te vul met bedryfsingenieurswese tegnieke wat finansiële beheer aanmoedig tydens bate-uitbreidings op plase, word hier aangebied. Fasiliteitsbeplannings-tegnieke word gekombineer met ’n welbekende ondernemingsingenieurswese tegniek, die transformasie padkaart, met die ontwikkeling van ’n plaasterrein ontwikkelingsmetode (PTOM). Die doel van die PTOM is om metodiese leiding te bied aan die ontwikkeling van ’n meester-fasiliteitsplan ten einde die plaas se fasiliteite in fases te ontwikkel tot ’n toekomstige-/versadigingstatus. Die studie bied ook ’n evaluasie van die PTOM aan, in die vorm van ’n praktiese demonstrasie by Waterfall Farm.