We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.
dc.contributor.advisor | Boshoff, Marthinus Christoffel | |
dc.contributor.postgraduate | Lombard, Beatrix Adriana | |
dc.date.accessioned | 2014-10-08T05:53:39Z | |
dc.date.available | 2014-10-08T05:53:39Z | |
dc.date.created | 1980-10-02 | |
dc.date.issued | 1980 | en_US |
dc.description | Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1980. | en_US |
dc.description.abstract | Die doelstelling van hierdie verhandeling is om te bepaal of die verslag die draer van waardevolle wetenskaplike en tegniese inligting is, of hanteervorms die gebruik van verslae beinvloed, of die ontsluiting en bekendstelling doeltreffend is, en of die verslagliteratuur as inligtingsbron onbekend is. 'n Literatuur- sowel as 'n empiriese ondersoek na die stand van sake in Suid-Afrika is onderneem. Die literatuurondersoek asook die hoe benuttingsintensiteit van verslagliteratuur deur SuidAfrikaanse wetenskaplikes dui ondubbelsinnig die onmisbaarheid van verslae as inligtingsbron ter bevordering van wetenskapsarbeid aan. Dit blyk dat daar nog verwarring bestaan by bibliotekarisse oor die hantering en ontsluiting van verslae. Deeglike kennis van die aard en kenmerke van die verslag en die hantering daarvan blyk noodsaaklik te wees vir doeltreffende inligtingsvoorsiening aan die gebruiker. Aanbevelings word gedoen vir die ontsluiting van klein-tot-medium en groat verslagversamelings tot die effek dat so ver moontlik van rekenaarmatige stelsels gebruik gemaak meet word. Indien dit onprakties is, word die Termatrex of 'n soortgelyke stelsel aanbeveel. | en_US |
dc.description.availability | unrestricted | en_US |
dc.description.department | Information Science | en_US |
dc.description.librarian | gm2014 | en_US |
dc.identifier.citation | Lombard, BA 1980, Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42284> | en_US |
dc.identifier.other | E14/4/571/gm | en_US |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/42284 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_US |
dc.publisher | University of Pretoria | en_ZA |
dc.rights | © 1980 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria | en_US |
dc.subject | Wetenskaplike en tegniese inligting | en_US |
dc.subject | Die literatuurondersoek | en_US |
dc.subject | UCTD | |
dc.title | Wetenskaplike en tegniese verslagliteratuur : die waarde , ontsluiting en bibliografiese beheer met verwysing na toestande in Suid-Afrikaanse spesiale biblioteke | en_US |
dc.type | Dissertation | en_US |