dc.contributor.author |
Bekker, P.M. (Petrus Thino)
|
|
dc.date.accessioned |
2014-09-30T08:59:28Z |
|
dc.date.available |
2014-09-30T08:59:28Z |
|
dc.date.issued |
2014 |
|
dc.description.abstract |
Die integrasiereël het nog altyd 'n integrale deel uitgemaak van die Suid-Afrikaanse kontraktereg waar die toelaatbaarheid van die aanbieding van ekstrinsieke getuienis van voorafgaande of kollaterale ooreenkomste ter sprake gekom het. In 1998 het die Suid-Afrikaanse Regskommissie 'n omvattende verslag voorgelê waarin sekere aanbevelings aan die Minister van Justisie voorgelê is ten aansien van, onder andere, die toepassing van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg. Die Regskommissie was van mening dat die nadele verbonde aan die integrasiereël die voordele van regsekerheid en finaliteit oorskry en het aanbeveel dat die reël afgeskaf word en dat meer subjektiewe getuienis toegelaat word ten einde die werklike bedoeling van die partye vas te stel. Dit blyk egter dat die aanbevelings van die Regskommissie intussen 'n stadige dood gesterf het en daar is sedertdien nie weer 'n poging aangewend om die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg af te skaf of aan te pas nie. |
en_US |
dc.description.librarian |
am2014 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.puk.ac.za/fakulteite/regte/per/index.html |
en_US |
dc.identifier.citation |
Bekker, T 2014, 'Die moontlike regshervorming van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg deur middel van die leerstuk van rektifikasie', Potchefstroom Electronic Law Journal, vol. 17, no. 3, pp. 1137-1165. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1727-3781 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/42131 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
Faculty of Law, North West University |
en_US |
dc.rights |
Faculty of Law, North West University |
en_US |
dc.subject |
Integrasiereël |
en_US |
dc.subject |
Suid-Afrikaanse kontraktereg |
en_US |
dc.title |
Moontlike regshervorming van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg deur middel van die leerstuk van rektifikasie |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |